Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jay's Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Barbara H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantastic - wish we could have stayed for a week. Jay's Gastehuis is a magnificent place. Spotlessly clean with everything you could possibly want or need. Lovely veranda where you can sit and see the sea. The host is a very friendly and helpful person. We will definitely recommend this place to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantastiese kuier gehad en fantastiese gastehuis was nog 'n bonus daarop gewees. Baie ruim, skoon en goed toegeruste gastehuis. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Kan die oornagplek beslis aanbeveel - waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absolute value for money. Friendly host. The unit is immaculately neat and clean. It is large and spacious. The neighbourhood is quiet. There is on-site parking and the property is fully secured. There is also full DSTV. Coffee, tea, sugar, milk, rusks, and chocolate are provided upon arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Een van die bestes tot dusver. Skoon netjiese plek met ekstras soos, koffie beskuit ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dot R
1 nag
5.0
Aug 2023

Absolutely awesome. From arrival, felt like I was part of the family. Neat, clean, beautiful. So much more than I expected. From the choccie on the bed, through to the kitchen, with rusks, nice beverages, and even bottled water in fridge. Special touches. Stunning view. Everything was perfection. Felt home. Highly recommended. So much value for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayne
Jay's Gastehuis
Thank you Dot, for your kind words. You were such a pleasure to host. You are definitely part of the family. Have a blessed year further.

Cassie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dit was die mooiste, stylvolste plek waar ons tuisgegaan het tydens ons toer. Dit is 'n uitstekende plek om te bly. Stylvol. Mooi. Enigste plek wat beskuit gelos het. Mooiste uitsig en absoluut 5 ster-verblyf. Sal die gastehuis definitief weer besoek. Klas en gesofistikeerd. Wow. Awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayne
Jay's Gastehuis
Baie dankie vir die mooi woorde Cassie. Jy is nou familie! Geseënde jaar verder.

Nicolaas P L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Uitstekend. Heerlik geslaap. Absoluut netjies en ruim geriewe. Sal beslis weer daar gaan bly. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustig met 'n pragtige see-uitsig. Gasvryheid, gemak en supernetjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayne
Jay's Gastehuis
Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Ek wens julle 'n geseende Kerstyd toe en julle is altyd welkom by ons.

Ria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Mooi uitsig, netjiese skoon plekkie en vriendelike diens. Pragtig, skoon, netjies, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag
5.0
Aug 2022

Absolute "bliss"! Lieflike, skoon, netjiese en ruim woonstel so half onder die gasvrou se huis. Die vars geur toe ons instap het my dadelik getref en laat glimlag. Kraakvars, spierwit handdoeke en beddegoed! Choccie en sepie op die handdoek het my sommer laat tuis voel. Heerlike beskuit, koffie- en teegeriewe met melk en mineraalwater in yskas indien nodig. Lekker groot kombuisie met alles wat mens nodig het, van 'n skêr in die kombuislaai tot olie en sout en peper! 'n Haardroër in die spieëlkaslaai vir indien nodig. Heerlike ruim slaapkamer, groot dubbelbed met stewige matras wat heerlik slaap. Genoeg pakplek, sitplek, rusbank, 'n patiostoepie, tafeltjies en stoele vir werk met rekenaar of eet. Lieflike ruim badkamer met lekker groot stort! WiFi en DSTV! Alles het goed gewerk! Baie baie dankie Jayne vir die gasvryheid en vriendelike ontvangs. Ek sal definitief weer hier kom bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikestraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e1dabb0f9fc96a318a310ca98b6da18c72eaa82e635c596f8198ac9a64a2f9206885a272662ce36bdf3685eb5280afff2ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 18 Eike Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.026024188437 24.925510722852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang