Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jay's Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikestraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jay's Gastehuis is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 gaste in Jeffreysbaai en is ideaal vir paartjies, sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid is deel van die huis, maar is heeltemal apart met sy eie ingang. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het DStv en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaat-induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Jay's Gastehuis is stapafstand vanaf die strand en net 1,5 km vanaf Spar en die Supertubes vir branderplankry. Jeffreysbaai het verskeie ander aktiwiteite en besienswaardighede soos sandplankry, valskermspring, hengel, die African Dawn Wildbewaring, Dolphin Beach Entertainment Centre en verskeie restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Barbara H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic - wish we could have stayed for a week. Jay's Gastehuis is a magnificent place. Spotlessly clean with everything you could po...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Elize F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese kuier gehad en fantastiese gastehuis was nog 'n bonus daarop gewees. Baie ruim, skoon en goed toegeruste gastehuis. Gasvrou is baie vriend...
Sien meer
Nov 2023
Vinette K
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute value for money. Friendly host. The unit is immaculately neat and clean. It is large and spacious. The neighbourhood is quiet....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Dot R
5.0
Absolutely awesome. From arrival, felt like I was part of the family. Neat, clean, beautiful. So much more than I expected. From the ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Cassie V
Saam met vriende
5.0
Dit was die mooiste, stylvolste plek waar ons tuisgegaan het tydens ons toer. Dit is 'n uitstekende plek om te bly. Stylvol. Mooi. Enigste plek wat be...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eikestraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jay's Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikestraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e1dabb0f9fc96a318a310ca98b6da18c72eaa82e635c596f8198ac9a64a2f9206885a272662ce36bdf3685eb5280afff2ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 18 Eike Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.026024188437 24.925510722852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang