Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&B Beach Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jacques H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gerieflik en goed geleë. Buitelig is egter hinderlik, snags. Ja, dankie, dit was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gewees. Dit was vreeslik lekker, baie veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Pleasant. Lovely area, clean, quiet. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederick R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Ons is hartlik verwelkom. Die gasheer is baie gaaf en behulpsaam. Die plekkie is gerieflik en mens hoor die see in die aande. Die strand is 'n paar minute se stap, lekker naby! Om die Blouduiker te sien was wonderlik. Ons is ook naby die dorpie, maar ver genoeg om die rustigheid te ervaar. Ons sal beslis weer teruggaan. Defnitief my gunsteling plek in die Suidkus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
J&B Beach Apartments
Thank you, Diederick. We enjoyed your visit and hope we see you again soon.

Attie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Ons het 'n lieflike nag daar gehad, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meloshni R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Good value for money. Neat, small, and cost-effective accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Mooi plek, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Piet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Alles wat jy nodig het, lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Beautiful & comfortable. We were in Durban for a 95th birthday, and the flat is clean, comfortable, and safe, as well as offering a beautiful view over the beach and sea. Well worth the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Peaceful and relaxed. Incredibly good other than no water in the bathroom to take a shower. The mini oven was incredibly slow to prepare a meal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Links-weg, South Sands-kompleks, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccabb2c2bca705344f0cf85ba5f3f78378cb79619cda902cda69743486d689c5cf277dc65e20442d70d998a3bf2762bbab7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Link Road South Sands complex 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.273027307271 30.760431621077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang