Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&B Tuiste

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tinus C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld verblyf in die Tuinroete. N Baie mooi en netjiese woonstel uitgerus met van die beste toebehore. Dit bied lekker verblyf in 'n pragtige area sentraal aan alles van George tot Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
J&B Tuiste
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te kom huisves. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete.

Rayniel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lieflik waardevol. Dit was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
J&B Tuiste
Dankie, dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Ons hoop om julle weer te sien. Groete.

Freddie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
J&B Tuiste
Dankie, dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Johnny en Barbara

Karen O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Ons gashere was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Die woonstel beskik oor alles wat jy nodig het, en 'n bonus was die "inverter". Ons het nie eens besef dis loadshedding nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
J&B Tuiste
Dit was 'n plesier om sulke wonderlike gaste te kon huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessie 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA301e7e9479d27c37740741473aea19d44e98d5ba58990dcec62824ab528cf7a6aecc5f59b91a66da81700279e07dafdf1ae2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Waterbessie Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.070300612191 22.174331691615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang