Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf@Sevos

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Quentin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Surf@Sevos
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gerrit L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L

Gerieflik.

Sien sterre.

Charmaine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Sal definitief aanbeveel. Kom volgende jaar weer kuier. Uitstekende diens. Baie dankie.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel. Woonplek was skoon en 'n plesier om in te bly. Baie dankie.

Vuyelwa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyelwa S

Lovely and quite place.

Beach. Restaurant. Shop.

Surf@Sevos se terugvoer

Good day

You are welcome to visit us again :) xx

Surf@Sevos
Hennie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Teleurstellend.

Veilige parkering. Woonstel gee indruk van afgeleefdheid. Stort het 'n ernstige "deep clean" nodig. Tweede slaapkamer is klein, geskik vir kinders, maar nie vir 2 volwassenes met bagasie nie.

Surf@Sevos se terugvoer

Beste Hennie, Diena het genoem dat sy covid gehad het. Ons sit ongelukkig in Bloemfontein en kon agv covid ook nog nie daar uitkom nie. Jammer dat jy voel die plek is afgeleë, dis vir ons weer lekker om agter te wees, weg van die geraas. Hoop julle het darm lekker gerus.

Surf@Sevos
Veruska B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veruska B

Gasvry, lekker en naby alles.

Ons was ontvang met vriendelikheid, plekkie was netjies en perfekte grootte met 2 klein kindertjies. Asook bekostigbaar. Ons sal vir seker die plekkie aanbeveel.

Surf@Sevos se terugvoer

Beste Verushka, julle is altyd enige tyd weer welkom.
Bly veilig.
Elmarie

Surf@Sevos
Abie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Abie K

Ons het die kuier baie geniet.

Alles was baie lekker, sal weer gaan maar net vir almal waarsku dat selfone in dorp gesteel word.

Lizette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Lekker.

Was vreeslik lekker en als was goed ingerig. Dit was naby al die lekker plekkies - sommer loopafstand. Sal enige tyd weer teruggaan, baie dankie julle.

Surf@Sevos se terugvoer

Julle maak my hart baie bly. Baie dankie!

Surf@Sevos
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 116, Sevos-sentrum, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5314f15c32ac95bce7aae4db44526d78a6e596c942c74544b4714c06a773391ed71a9dbc073b52e49d6dd98f5e587d56ab03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 116 Da Gama Street Sevos Centre 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.037267 24.929141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang