Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jbay Holiday Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gerus in 'n veilige omgewing. Ons en die 2 pugs het baie lekker gebly. Veilige erf waar honde kon speel. Die huis is gerieflik en skoon. Angie is baie behulpsaam en is net 'n foonoproep weg as daar 'n probleem is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Jbay Holiday Home
Baie Dankie, always a pleasure accommodating lovely guests. Hope to see you soon. Many thanks for staying over at Jbay Holiday Home xo

Annemie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was baie lekker. Ons het baie lekker gebly en die plekkie was baie goed ingerig en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlik, veilig en goeie ligging. Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik vir ons kinders ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Jbay Holiday Home
Baie dankie, Esmeralda! So happy that your family enjoyed their holiday. Best wishes, and hope to see you soon. Angie

Lukas J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Home from home. Nie te ver van die strand nie, so ons seun kon leer surf. Ook nie te ver van die mall en ander plekke nie. Gerieflike huis in 'n veilige woonbuurt. Ons 2 honde het 'n erf gehad om in te beweeg en was veilig. In die aand en reënerige dae kon ons DSTV kyk. Angie was wonderlik en altyd beskikbaar as ons vrae gehad het. Ons sal altyd weer hier wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Jbay Holiday Home
Thank you Lukas en familie. Always my pleasure accommodating lovely families like yourselves. Merry Christmas and all the best for 2024.

Carly V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

We were very happy and comfortable with our stay. We were very happy and comfortable with our stay and Angie's kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Dit was goed. TV's kan gerus vervang word. Die Sondag van 6 am. Seker maar load shedding. Dit maak alles ondraaglik as jy nie 'n koppie koffie kan drink voor jy vertrek nie. Ons is na 9 weg en nog steeds geen krag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Jbay Holiday Home
Thanks Charlotte, always a pleasure to host lovely families that need a good beach break.

Dinah F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

It was a great weekend and very nice weather. The house has everything inside. Maybe just replace the TV. Beautiful house and safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

The Best. A safe location. Indeed a very warm and welcoming house. The weather was perfect. Jbay is indeed a hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Jbay Holiday Home
Many thanks Frans. Looking forward to your next stay.

Aileen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit was baie gerieflik, lekker, veilig en ek en my gesin kon lekke ontspan. Ons het dit baie geniet, gehou van die see decor, dit was lekker ontspannend en rustig en was naby winkels en die lekkerste van als die see was nie ver nie. Puik dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Jbay Holiday Home
Baie dankie Aileen. Hope to see you and your special family in 2023.

Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Uitstekende kwaliteit en netheid. Uitstekende, netjiese akkommodasie teen 'n baie billike tarief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Jbay Holiday Home
Baie dankie Schalk. Ek is so bly dat jy dit so geniet het en dankie ook vir die rekomendasie. Jy het my dag gemaak. See you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-laan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1649009e373d214d2c0ca9488828abc18bf9705cd0604512714c6e725ca73197d7a098146051f2c7f02abe77a0ccebbe9598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 9 Berry Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022182553858 24.917520131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang