Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jbay Holiday Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Jbay Holiday Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michael C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Lekker gerus in 'n veilige omgewing.

Ons en die 2 pugs het baie lekker gebly. Veilige erf waar honde kon speel. Die huis is gerieflik en skoon. Angie is baie behulpsaam en is net 'n foonoproep weg as daar 'n probleem is.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Baie Dankie, always a pleasure accommodating lovely guests. Hope to see you soon. Many thanks for staying over at Jbay Holiday Home xo

Jbay Holiday Home
Annemie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie D

Dit was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en die plekkie was baie goed ingerig en naby aan alles.

Esmeralda W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda W

Heerlik, veilig en goeie ligging.

Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik vir ons kinders ook.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Baie dankie, Esmeralda! So happy that your family enjoyed their holiday. Best wishes, and hope to see you soon. Angie

Jbay Holiday Home
Lukas J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas J

Home from home.

Nie te ver van die strand nie, so ons seun kon leer surf. Ook nie te ver van die mall en ander plekke nie. Gerieflike huis in 'n veilige woonbuurt. Ons 2 honde het 'n erf gehad om in te beweeg en was veilig. In die aand en reënerige dae kon ons DSTV kyk. Angie was wonderlik en altyd beskikbaar as ons vrae gehad het. Ons sal altyd weer hier wil kom bly.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Thank you Lukas en familie. Always my pleasure accommodating lovely families like yourselves. Merry Christmas and all the best for 2024.

Jbay Holiday Home
Carly V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly V

We were very happy and comfortable with our stay.

We were very happy and comfortable with our stay and Angie's kindness.

Charlotte P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P

Dit was goed. TV's kan gerus vervang word.

Die Sondag van 6 am. Seker maar load shedding. Dit maak alles ondraaglik as jy nie 'n koppie koffie kan drink voor jy vertrek nie. Ons is na 9 weg en nog steeds geen krag nie.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Thanks Charlotte, always a pleasure to host lovely families that need a good beach break.

Jbay Holiday Home
Dinah F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dinah F

It was a great weekend and very nice weather.

The house has everything inside. Maybe just replace the TV. Beautiful house and safe area.

Frans A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans A

The Best.

A safe location. Indeed a very warm and welcoming house. The weather was perfect. Jbay is indeed a hidden gem.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Many thanks Frans. Looking forward to your next stay.

Jbay Holiday Home
Aileen S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen S

Dit was baie gerieflik, lekker, veilig en ek en my gesin kon lekke ontspan.

Ons het dit baie geniet, gehou van die see decor, dit was lekker ontspannend en rustig en was naby winkels en die lekkerste van als die see was nie ver nie. Puik dienste.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Baie dankie Aileen. Hope to see you and your special family in 2023.

Jbay Holiday Home
Schalk V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Uitstekende kwaliteit en netheid.

Uitstekende, netjiese akkommodasie teen 'n baie billike tarief.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Baie dankie Schalk. Ek is so bly dat jy dit so geniet het en dankie ook vir die rekomendasie.
Jy het my dag gemaak. See you soon.

Jbay Holiday Home
Llevona M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llevona M

Awesome stay. Quiet area. House is very clean.

Angie is very helpful, will stay there again.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Thank you Llevona. It is always a pleasure hosting a lovely family.

Jbay Holiday Home
Gys D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys D

Gemaklike, goed geleë woning naby al die geriewe en die see wat die verblyf lekker maak.

Die huis is ruim en gemaklik. Daar was nie genoeg eetgerei nie, maar andersins 'n lekker vakansiehuis.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Many thanks for the kind words and suggestions Gys. Looking forward to your next booking. Love Angie

Jbay Holiday Home
Gaynor R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gaynor R

Lekker gekuier en kinders het die games baie geniet.

Dis net die weer wat nie lekker saamgespeel het nie. Was baie reën en die kinders wou so graag see toe gaan, maar behalwe dit was die kuier baie lekker. Baie dankie.

Jbay Holiday Home se terugvoer

Thank you for staying at our Holiday home Gaynor. Your family were perfect guests. See you soon, will arrange sunny weather.

Angie

Jbay Holiday Home
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-laan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1649009e373d214d2c0ca9488828abc18bf9705cd0604512714c6e725ca73197d7a098146051f2c7f02abe77a0ccebbe9598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 9 Berry Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022182553858 24.917520131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang