Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jbay Holiday Home

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-laan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jbay Holiday Home is 'n selfsorg-vakansiehuis en ideaal vir 'n familie. Die selfsorghuis is in Wavecrest, Jeffreysbaai en ongeveer 3 minute se ry vanaf die naaste strand.

Die huis bied verblyf aan tot 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed, ideaal vir 2 kinders. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof en oond, mikrogolf en yskas. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. In die sitarea is 3 rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Die huis is troeteldiervriendelik met 'n agtertuin wat omhein is. Daar is 'n buitebraai en 'n Weber-ketelbraai. Die huis het 'n dek op die boonste verdieping vir sonbaai of voëlkyk. Genoeg parkeerplek en 'n watertenk is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Michael C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus in 'n veilige omgewing. Ons en die 2 pugs het baie lekker gebly. Veilige erf waar honde kon speel. Die huis is gerieflik en skoon. Angie ...
Sien meer
Aug 2024
Annemie D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Ons het baie lekker gebly en die plekkie was baie goed ingerig en naby aan alles.
Mrt 2024
Esmeralda W
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, veilig en goeie ligging. Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik vir ons kinders ook.
Des 2023
Lukas J
Gesin met tieners
5.0
Home from home. Nie te ver van die strand nie, so ons seun kon leer surf. Ook nie te ver van die mall en ander plekke nie. Gerieflike huis in 'n veili...
Sien meer
Okt 2023
Carly V
Gesin met klein kinders
5.0
We were very happy and comfortable with our stay. We were very happy and comfortable with our stay and Angie's kindness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Berry-laan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jbay Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-laan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1649009e373d214d2c0ca9488828abc18bf9705cd0604512714c6e725ca73197d7a098146051f2c7f02abe77a0ccebbe9598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 9 Berry Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022182553858 24.917520131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang