Jbay Lakeside House
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poplarstraat 71, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Jbay Lakeside House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n doodloopstraat in 'n stil area met toegang tot pragtige strande in Jeffreysbaai en is 700 m vanaf die strand. Die huis lei na 'n tuin en 'n meer waar gaste kan visvang.
Die tripelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die grondverdieping en 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die middelste verdieping beskik oor 'n leef- en eetarea wat na 'n oopplan-kombuis en 'n TV-area lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, 'n aparte vrieskas, 'n oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aparte opwasarea het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV in die sitarea. WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Poplarstraat 71, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poplarstraat 71, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang