Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JBay Zebra Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Florbela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir JBay Zebra Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louis J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Baie lekker wegbreek.

Baie lekker gekuier. Die personeel by die verblyf was baie vriendelik. Die aandete en ontbyt was baie spesiaal en lekker. Kamers is baie privaat en die uitsig is pragtig.

Lindie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

As jy op soek is na rustigheid en ontspanning is Zebra Lodge die perfekte plek daarvoor.

Ons kan nie wag om terug te gaan nie. Dit is verskriklik netjies en weereens rustig. Ek sal Zebra Lodge beslis aanbeveel vir my vriende en familie. Die diens is goed en staff baie behulpsaam.

Herman M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman M

Heerlik gekuier.

Alles was reg en netjies. Baie lekker gekuier en kos was baie goed. Ons dink egter die plek is 'n bietjie aan die duur kant vir dit wat jy ontvang.

Astrid V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

A delightful stay in a luxury safari tent overlooking Jeffrey’s Bay.

A warm welcome upon arrival by the owner and very competent staff. The accommodation is more than complete. The view is stunning. It was for us the second time! Hope there will be a third some day.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike verblyf in 'n luukse safari-tent met uitsig oor Jeffreysbaai.

Hartlik verwelkom by aankoms deur die eienaar en baie bekwame personeel. Die verblyf is meer as volledig. Die uitsig is pragtig. Dit was die tweede keer vir ons! Hoop daar sal eendag 'n derde wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

JBay Zebra Lodge se terugvoer

Thank you for your review it was a pleasure seeing you again,
Hope to see you again.
Florbela

JBay Zebra Lodge
Elzet W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet W

My skoonouers het hulle verblyf baie geniet.

My skoonouers is 50 jaar getroud en hulle het besluit om dit te vier deur 'n paar dae by die lodge oor te bly. Hulle was gaande oor die lodge, mense en die kos! Baie dankie aan al die personeel wat die tydjie vir hulle so kosbaar gemaak het.

Mariana R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana R

Ongelooflike uitsig, rustig en kos vir die siel.

Baie lekker gerus en ons verkyk aan die Zebra. Voel of hulle in jou kamer wei.

JBay Zebra Lodge se terugvoer

Dear Marianne, thank you very much for your review.
It was a pleasure to have you both with us. I am pleased that you have enjoyed our place.
We hope to see you again.
Florbela

JBay Zebra Lodge
Emile B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile B

Ongelooflik en asemrowend, definitief 'n moet doen!

Ons wou baie graag wild gaan sien, maar met net 3 dae het ek en my vrou gedink om te vlieg, en om dan nog te ry gaan so bietjie baie tyd vat al die pad, Mpumalanga of Limpopo toe. Jbay Zebra Lodge is nie te ver om te ry nie, en was elke bietjie tyd werd van die Kaap af, ons het sommer by baie van die padstalle gestop op pad na ons bestemming. Die ligging is asemrowend, toe ons daar aankom was die sebras by ons huisie en dit het sommer die aankom better gemaak. Die kos was heerlik, en die onthaal-area was intiem maar presies wat ons wou hê, dit huisves nie te veel mense nie so dit raak nooit 'n geraas nie en dit help om die plek rustig en meer intiem/romanties te hou. Ek sal definitief dit 'n jaarlikse bestemming maak van nou af.

JBay Zebra Lodge se terugvoer

Dear Emile,

Thank you very much for your review. I am very happy that you have enjoyed our place and hope to see you again,

Thank you,
Florbela

JBay Zebra Lodge
Ryan R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan R

Very beautiful place.

We had a wonderful stay at the Zebra Lodge. Zebra come right up to your chalet. And the view is absolutely breathtaking. Florbella and Dieder were fantastic hosts.

JBay Zebra Lodge se terugvoer

Dear guests, thank you for your review. It was a pleasure to have you with us. We hope to see you soon, thank you. Florbela

JBay Zebra Lodge
Jp V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Dit was regtig 'n heerlike ervaring!

Dit is 'n pragtige plek, die tente is baie mooi uitgelê en is heel afgeslote van die res van die oord, en dit skep lekker privaatheid. Ek het dit reeds aan beveel vir die res van my vriende.

Thea J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea J

Absoluut fantasties!

Florbela en haar gesin is uitstekende gashere en bied die mees ongelooflikste gasvryheid en kliëntediens... definitief die beste wat ek al ooit beleef het.

Shelley P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley P

The rooms were clean, neat, and well-kept.

The stay was absolutely amazing, the most spectalular view and chilled environment, especially for a romantic getaway!

Marie-louise G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G

Luuksheid met uitstekende uitsigte en diens.

Ons het 'n wonderlike week by JBay lodge deurgebring. Ek kan die Country Tent Room hoogs aanbeveel. Hoogtepunte sluit in die uitsig, die sebras wat op die grasperk wei, die etes en die stilte. 'n Wonderlike wegbreek in die bos, tog naby genoeg aan die aksie. Onthou jou bergfiets!

Nicolette P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P

Bederf-ervaring!

Pragtige uitsig met puik geriewe en hartlike gasvrou.

Dabri C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dabri C

Beautiful en rustig.

JBay Zebra Lodge is 'n amazing plek. Die uitsig is baie mooi en dis baie rustig daar. Die miljoene sterre in die aand kan so mooi gesien word. Ek sal definitief die Colonial Safari Tent voorstel. Dis baie netjies, modern, baie skoon en die buitestort maak dit baie lekker. Probeer ook die lekker Jacuzzi. Ek sal dit enige tyd vir iemand voorstel, perfek vir 'n wittebroodspaartjie.

Pieter M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

A fabulous setting for a break in the bush.

The zebra's are just the cutest animals!

Astrid V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid V

We stayed one night in a luxury safari tent.

On top of the mountain with spectacular views, Florbella and Didier have created a beautiful B&B. The luxury safari tent is tastefully decorated and particularly fully furnished. There is even an Nespresso machine. We enjoyed our stay very much.

Minette B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette B

Relaxing stay in beautiful surroundings

My husband and I spent two nights at Zebra Lodge in April. We had a very quiet and peaceful time, exactly what we needed. We stayed in the Earth Suite which is beautiful, comfortable and spacious. Will go there again when we visit the area.

Willie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Willie V

Good for one night.

Too far out of town. It is small and there is no support shop. The place is nice but there are too little units. It's not good value for money. The room was nice, but not practical.

Mariska I - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska I

Absolute top gehalte verblyf, gasvryheid sonder perke.

Asemrowende uitsigte, perfekte plek vir sterrekyk en heerlike etes. Didier en Florbela is 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Absoluut die moeite werd.

Albert S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

'n Wonderlike ervaring. Baie gelukkig oor die goeie diens.

Die lodge sit in 'n baie mooi area met vriendelike bestuurders. Baie aandag word gegee aan die fynste details om jou verblyf 'n goeie ondervinding te maak.

Ruan V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Leon D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Baie geniet.

Alles was eenvoudig uitmuntend. Kwaliteit van blyplekke is uit die boonste rakke.

Vanaf R3 150
R3 150 R2 678
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 150
R3 150 R2 678
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandfontein 442, Langs die R102, Jeffreysbaai/Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNzQxMmJmLWNmMzEtNDFlYi05YjY5LWIxNDNmYThkOWZiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 150 nouVanaf R2 678 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 442 Strandfontein Alongside R102 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.90824900106 25.100141465664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang