Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jean-Alno Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hanno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Jean-Alno Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ezmari B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezmari B

Fantastic stay.

Great stay. Room was very comfortable. Host was incredibly friendly and helpful. Would definitely stay here again. Room had everything we needed.

Trudie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie O

Lieflike gastehuis, rustig en skoon.

Pragtige goed toegeruste kamers. Die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het lekker gebly en goed gerus.

Peter T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

I enjoyed Waterberg.

Excellent moments and a big tree giving a bushy Modimolle background.

Elze S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze S

Very comfortable.

The hosts were very friendly and welcomed us upon arrival. The rooms are neat and clean, very comfortable, and perfect after a long day!

Walter K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter K

We only wanted a unit for an overnight stop on our way to Northern Kruger Park.

Johan and his wife are friendly and helpful. Units are clean and perfect for an overnight stop. The Guesthouse is in a quiet area, yet close to all amenities. Perfect for my requirements. Thank you, Johan.

Ian D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ian D

Nie waarde vir geld nie. Heeltemal te duur vir 'n afgewaterde plek.

Vir R1000 per aand kan jy ten minste beter as Ricoffee en 1 ply bied. Daar is baie plekke wat goedkoper is en beter waarde vir geld bied.

Johannes Stephanus B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Stephanus B

Rustig en lekker.

Mense is vriendelik en behulpsaam.

Ronelle E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle E

Rustig.

Hul het ons kom inlig oor loadshedding en reëlings getref met krag.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hennie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Pragtig, netjies en luuks.

Net vir oorslaap, omdat jy nie etes in kamer kan voorberei nie.

Shantel H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel H

Baie gerieflik en mens voel dadelik tuis!

Skoon en netjies, baie vriendelike mense!

Dries W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries W

Wonderlik.

Baie vriendelik en baie behulpsaam, sal weer by Johan-hulle reël vir verblyf.

Hermanus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus V

Waarde vir geld!

Baie lekker gebly. Daar is spesiaal 'n big screen opgeslaan vir ons om Master's te kyk in onthaalarea.Vriendelik ontvang en ons kon sommer knoffel en ys ook leen by ons gasheer. Gastehuis gaan uit hul pad uit om seker te maak alles loop klopdisselboom. Baie dankie.

Armand P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand P

Lekker en gemaklik!

Die plek is skoon en het lekker groot spasie. Vriendelike mense! ’n Lekker kuier! Ons sal vir seker weer daar bly!

Hendrik B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Was heel lekker.

Probleem is kamer 4 is baie raserig, jy hoor eienaars in huis langsaan se TV-stemme en selfone.

Bernard V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V

Vriendellik, skoon, en lekker braaigeriewe.

Die gastehuis is mooi, skoon en netjies. Ons is vriendellik ontvang, en na ons kamer gewys. Die kamer was goed voorbereid vir ons. Stort en bad geriewe was heel goed. Netjiese braai area. Lekker gebly vir 2 nagte - sal beslis terugkeer.

Zelna V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna V

Pragtige plekkie

Die gastehuis is baie netjies en goed geleë. Plek is skoon en het alles wat jy nodig het. Kamer 1 is reg langs die eienaar se huis en die klank van die TV kom ongelukkig deur die muur en kan nogal steurend wees.

Mariqi P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariqi P

Vriendelik ontvang.

Baie netjies.

Henko V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V

Netjies en skoon.

Netjies en skoon, dit was nice.

Estelle C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle C

Besoek vir troue - net 'n oornag.

Stortkop spuit te sterk en daar is geen plek vir jou seep en sjampoe in die stort en die kamer is gemaklik, en die stort lek water oor die hele vloer. Geen sepies en stortkappies nie. Die koffie was oud en ketel vol miere binne. Parkering vir SUV voertuie nie moontlik nie - te klein spasie. Het buite parkeer.

Yvette R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R

Baie netjies en skoon.

Goeie gasheer en baie netjiese kamers.

Coenie L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L

Baie oulike plek, wat skoon en netjies is.

Vriendelik ontvang en alles is soos dit geadverteer word. Sal beslis weer gebruik.

Dorette B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette B

Fantasties.

Was baie aangenaam. Ons was baie vriendelik verwelkom, baie nice mense, als was mooi uiteengesit, sal weer gaan besoek, baie dankie.

Dedre B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dedre B

Lieflik.

Baie aangenaam en behulpsaam.

Joani B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joani B

Ruim kamers met spesiale kliëntediens maak Jean-Alno Guesthouse meer as die moeite werd.

Jean-Alno Guesthouse is in 'n stil, rustige omgewing geleë. Die ruim, netjiese, moderne kamers verwelkom gaste met ope arms. Die perseel sluit 'n swembad in - 'n lafenis teen die Nylstroom-hitte en het 'n boma waar mens kan ontspan in die aand. Die eienaar gaan die ekstra myl om seker te maak jy is gemaklik - met sjokolade, vars melk en ontbyt. Definitief 'n wenner!

Debbie G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G

My stay was very relaxing and comfortable.

They went out of their way to accommodate me and I will definitely be back in the future.

Unity Kopano M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unity Kopano M

The best place ever.

Thank you so much to Johann for being such a wonderful host and to Johan junior for checking up on us constantly and making sure we are okay. Your guesthouse is beautiful and super clean. We had fun, we'll be coming back very soon.

Candice R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice R

Very friendly, great service.

The apartments were very neat and the beds were very comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelik, puik diens.

Die woonstelle was baie netjies en die beddens was baie gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lb B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lb B

Hulle het die ekstra myl gegaan.

Dit is 'n fantastiese plek en toe ek vasbrand om 'n bos blomme te gaan koop op pad daarheen het die eienaar vir my gaan kry. Dit was puik diens!

Debbie G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G

A wonderful place to spend the night, it was so peaceful and quiet.

Jean-Alno was a wonderfully refreshing place to stay. We felt very welcomed. The guesthouse is very peaceful and relaxing. We will definitely be back.

Gale K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gale K

Such a beautiful place and beautiful people.

Myself and my family would just like to thank the guesthouse for a wonderful stay in March 2019. We felt so welcome when we arrived at the guesthouse. The rooms are beautiful, neat and spacious. Thank you for the portable air conditioning in our room. Easter eggs next to our bed made me smile. Thank you for arranging the breakfast so speedily and making such a great effort for us. Much appreciated. I would recommend this beautiful guesthouse to anyone that is staying in Nylstroom/Modimolle.

Chanel S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Baie baie vriendelik en gasvrye mense.

Baie netjiese plek, en ongelooflike vriendelike mense.

Carel M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M

Baie bekostigbaar, netjies en skoon.

Baie lekker gewees skoon netjies en altyd lekker om vriendelike mense te sien.

Anton G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G

Baie netjiese kamers en vriendelike diens.

Baie netjiese gastehuis en ruim kamers. Die eienaars is baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons het die groot stort en bad baie geniet. Sou graag 'n ketel vir koffie en klein yskas in die kamer wou gehad het.

Ina B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B

Pragtige, luukse akkommodasie.

Aangename pragtige rustige akkomomdasie. Heerlike borrelbad ens. Parkeerarea kan nogal beknop en moeilik raak met groter kar as mens uit moet ry in trurat. 3 inwonende persone in Nylstroom het glad nie geweet van die plekkie nie en ek dink as mense meer bewus word van die plek en meer bemarking gedoen word sal hul BAIE gaste ontvang. Beslis aanbeveelbaar. Sien beslis weer.

Petro P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P

Gasvrye, vriendelike eienaars en netjiese kamers.

Moderne en skoon kamers en baie vriendelike en behulpsame eienaars. Privaatheid beperk kan als hoor in aangrensende vertrekke.

Trudi B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi B

Netjies en gerieflik.

Akkommodasie was netjies en gerieflik. Gasheer is vriendelik en verwelkomend. Was gewillig om ons vroeër te akkommodeer. Plonspoel reg by kamers bietjie van 'n seeroog, aangesien dit nie skoon en bruikbaar was nie.

Mirriam L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirriam L

Can't wait to go back.

See stars.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 2, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArGigxrXTqtVAj7cjCDqeiko1oOXDL3fQmTIYEu2CdSU8sg6LW2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2 Golf Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.705675991279 28.39405175128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang