Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jeanley

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Jeanley
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ej L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ej L

Sal aanbeveel.

Skoon en lekker gebly.

Jeanley se terugvoer

Goeie dag. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Jeanley
Jp E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Volkome tevrede 10/10.

Sien sterre.

Jp E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Volkome tevrede - waarde vir geld.

Sien sterre.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, Jp Eksteen.

Jeanley
Frik E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E

Gasvry, netjies en gemaklik.

Sien sterre.

Jeanley se terugvoer

Goeie dag. Dankie vir jou vriendelike terugvoer.

Jeanley
Frans V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V

Fine.

Comfortable. Could do with a TV.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Jeanley
Nikki L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki L

Value for money, budget stay.

Basic value for money accommodation. Would recommend the shower be enclosed with glass.

Rosinah M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosinah M

Great host.

Friendly and a very welcoming place, love it.

Jeanley se terugvoer

It was our pleasure to have you as our guest

Jeanley
Marcel H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel H

Gerieflik en vriendelik.

Jeanette het alles moontlik gedoen om die verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Sal haar gasvryheid aanbeveel aan enigiemand en die aandetes was great! Baie dankie!

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe terugvoer. Was n plesier.

Jeanley
Henry O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O

Waarde vir geld.

Alles perfek. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir gawe terugvoering.

Jeanley
Lizette M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Gerieflike verblyf.

Verblyf was sorgsaam voorberei en is gemaklik bedien tydens ons verblyf. Goeie aanbeveling deur die website!

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir vriendelike terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug.

Jeanley
Rosinah M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosinah M

Welcoming environment.

Great place for peace of mind and a very spacious place that's lovely.

Jeanley se terugvoer

Thank you so much for the positive rating.

Jeanley
Daniel H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel H

Shower wastes a lot on the floor.

No smoking outside of the room or anywhere on the property. Not so sure about that one. I stood on the pavement outside.

Jeanley se terugvoer

Thanks for your feedback.
The courtyard area is available for smoking.

Jeanley
Marietta S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta S

Baie rustig.

Groot spasie, rustig area. Baie vriendelik, voel tuis, perfekte rook-area.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir vriendelike terugvoer.

Jeanley
Anna D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna D

Baie lekker en aangename, vriendelike mense.

Goed ontvang en alle inligting was beskikbaar. Jeannette het ons gereeld op hoogte gehou van kragonderbeurings.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir gawe terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug.

Jeanley
Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Jeannette is baie behulpsaam en vriendelik.

Sien sterre.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie. Ons verwelkom jou graag terug.

Jeanley
Jurie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie V

Ons het baie lekker en rustig gekuier.

Baie dankie, alles was in orde.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer.

Jeanley
Carlien B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien B

Vriendelik en netjiese plekkie.

Baie vriendelik ontvang en in kennis gestel oor beurtkrag.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir gawe terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug.

Jeanley
Piet En Lenie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet En Lenie B

Uit hulle pad gegaan om te help.

My skoonouers het daar oorgebly gedurende hulle verhuising. Alhoewel my skoonouers nie die makliikste gaste was om te huisves nie, het hulle alles in hulle vermoëns gedoen om dit vir hulle aangenaam te maak. Baie dankie.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir gawe boodskap.

Jeanley
Evelyn K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K

Great.

Peaceful, private and the host is very friendly and accommodating.

Jeanley se terugvoer

Thank you for kind words .

Jeanley
Nikita K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikita K

Net oornag gebly.

Sien sterre.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir resensie

Jeanley
Barend V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend V

Dit was goed.

Ek ken die omgewing en dit was die ideale plek vir dit hoekom ek daarheen gegaan het en sal weer gaan.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Ons verwelkom jou graag terug.

Jeanley
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jeannette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette D

Ontspanne atmosfeer.

Dankie Jeannette, vir die ekstra myl gedurende die kragonderbrekings. Puik diens!

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug.

Jeanley
Colleen P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen P

Uitstekende verblyf.

Dit is baie rustig en die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te tuis te laat voel.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir vrienlike boodskap.
Dit was n plesier om julle as gaste te he.

Jeanley
Schalk J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J

Net oorgeslaap. Ruim badkamer met 'n stort en bad was n bonus.

Baie lekker geslaap. Goeie gehalte matras op die bed. Alles in die kamer wat jy benodig vir oorslaap.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie. Ons verwelkom jou graag terug.

Jeanley
Adriaan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Dit was baie lekker netjies en skoon en veilig.

Ons was vriendelik ontvang, kamer en badkamer netjie,s als was tops. Sal dalk net 'n klein bar yskassie sou geniet het om ons koeldrank en water koud te hou, maar verder was als tops.

Jeanley se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug. Jeanley

Jeanley
Sabelo G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo G

My Stay was nice at Jeanley very close to where I was working I would come back again.

The only problem is that there's no fridge and TV I would recommend they put one so that we don't get bored.

Jeanley se terugvoer

Thank you for your valuable feedback.Hope to see you back soon.
Jeanley

Jeanley
Pieter C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

It was an awesome experience, the host is very accommodating.

It is a good place to stay, fantastic people.

Jeanley se terugvoer

Good day, thank you so much for the positive feedback.

Jeanley
Siani B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siani B

Enjoyable.

Very obliging and friendly hostess.

Jeanley se terugvoer

Thank you for kind words. Hope to see you again
Regards
Jeannette

Jeanley
Yolandi S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi S

Very friendly and accommodating host.

The place was easy to find and close to shops in Centurion. Safety was a bit of a concern due to the low fence and a lock-type gate. The place itself was clean and was restocked when needed. My husband and I work remotely and it was a bit uncomfortable taking turns using one desk. Other than that, I would recommend staying at Jeanly if you are looking for affordable accommodation with the necessities in place.

Jeanley se terugvoer

Thank you for feedback.
An extra table could have been provided if requested.

Jeanley
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Springbokstraat 215, Wierdapark, Centurion, 0149, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6695154125592b5cdab7f865d719570e34bc571f9838429a29939343234d463dc92cce13ea4a9951c22b72e873a4f17d5f82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 215 Springbok Street Wierdapark 0149 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.859120940901 28.139792335686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang