Jeanrienette
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kronkellaan 51, Strandfontein, Matzikama, 8151, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Jeanrienette is 350 km noord van Kaapstad. Dié Weskusdorp is naby aan die mond van die Olifantsrivier en bied onoortreflike panoramiese uitsigte oor die see. Dit is gewild onder vakansiegangers, oornagbesoekers, diegene op soek na stil aftrede of sakereisigers op soek na 'n unieke konferensie-ervaring.
Daar is 4 selfsorg-woonstelle wat ten volle gemeubeleer is en op versoek skoongemaak word. WiFi en sonkrag is ingesluit. Dit het 'n uitsig oor Strandfontein, die platteland of see, is vyf minute se stap vanaf die strand. Indien nodig, kan etes by die pragtige koffiewinkel net 350 m vanaf die woonstelle geniet word.
Dis die ideale oornagplek vir die blom-entoesias wat 'n rustige aand by die see wil geniet. Doringbaai, 'n vissersdorpie naby aan Strandfontein, is bekend vir sy kreef van top-gehalte wat die basis vir die dorp se ekonomie was voor die kreef-verpakkingsfasiliteit verskuif is na Houtbaai.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Deon & Leoni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kronkellaan 51, Strandfontein, Matzikama, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Jeanrienette het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kronkellaan 51, Strandfontein, Matzikama, 8151, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: