Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jean's Nest

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Millicent A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Jeans's Nest is a place one can unwind and relax away from the city. I really enjoyed staying at Jeans Nest. The tranquillity of the nature surrounding one with the silent one need for a break away. It was everything we expected with so much more to offer. The owners were very friendly and always willing to assist. The house, very spacious and well equipped. We didn't need to bring anything along. Totally loved my experience and would highly recommend Jean's Nest. Dawn, you're the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Jean's Nest
It was an absolute pleasure having you, your partner and friends around. Thank you for making Jean's Nest your temporary home whilst away from home. Millicent, we look forward to your next visit in the near future.

Rina G
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2019

Gerieflik, skoon en netjies. Lekker gekuier, Dawn was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Jean's Nest
Thank you for your stay at Jean's Nest and we look forward to seeing you again in the near future.

Anton N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Baie netjiese plek met gasvrye eienaar. By ons aankoms is ons vriendelik ontvang. Daar is onmiddellik in al ons behoeftes voorsien. Gedurende ons verblyf kon ons enige tyd vir iets vra wat ons benodig. Ons tydjie daar was een plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Jean's Nest
Wow Anton julle was 'n fantastiese familie om by Jean's Nest te he. Dankie vir die resensie, vetrou om jul weer in die toekoms te sien.

Ettienne H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Skoon, netjies en rusting. Huis was skoon en netjies, met alles wat jy nodig sal kry. Gashere was baie vriendelik en helpvol. Die uitsig oor die woud was wonderlik. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Jean's Nest
Dankie vir die positiewe resensie, Ettienne. Dit was wonderlik gewees om julle aan huis te hê, met goed opgevoede tieners. Ons sien uit na julle volgende besoek aan ons.

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Wow, wat 'n lekker verblyf was dit. Vir ons was dit 'n 5 ster. Die huis was baie netjies toegerus met alles en nog wat. Die gasvrou was beskikbaar en reg om te help waar ook al. Ons het lekker gebraai buite en ook die volgende dag 'n lekker maal gekook binne. Gekuier op die buite stoep. Die hele huis is ruim en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Jean's Nest
Baie dankie Jan, vir die vyf ster resensie. Ek waardeer dit. Dit was wonderlik gewees om julle by Jeans Nest te hê. Ons kyk uit na 'n volgende besoek.

Keith M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2018

If it's peace and quiet you're after, then this is a good choice. Very well-situated in Sedgefield, away from the hustle and bustle. Very friendly reception. Adequate facilities, neat and tidy. I will definitely revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dawn
Jean's Nest
Thanks for the positive response, Keith. Looking forward to you and your wife visit at Jean's Nest in the near future.

Hannelie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2018

Lieflike tuin en voëlgesang. Vriendelike diens, netjiese en skoon blyplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Dawn
Jean's Nest
Dankie vir u besoek te Jeans Nest.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dd344d2498ee2e155d87aaee988a7488aead90c341c99fc0cc241224f97626b8583dee65535aab531cbf53dccc44c5f077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 16 Disa Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022035831975 22.816790369692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang