Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jean's Nest

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jean's Nest is 'n selfsorg-houthuis wat uitkyk oor die Outeniekwaberg in Sedgefield. Die huis is ideaal vir 'n klein gesin met 2 kinders, of 2 paartjies, avonturiers of stadsjapies wat op soek is na 'n stil wegkruipplek. Dit is so rustig hier, jy kan eenvoudig jy wees en die natuur op jou voorstoep waardeer.

Jean's Nest beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n gesinsbadkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n slim-TV met stroomkanale. Die sitkamer en sonkamer het dubbelskuifdeure wat na 'n sondek met buite-eetmeubels oopmaak.

Die enorme vensters laat 'n oorvloed van natuurlike lig in gedurende die dag-ure en laat jou toe om die blaredak van sterre in die nag te geniet. Dramatiese sonsondergange kleur die lug van donkerpienk tot vuurrooi. Die huis is op 'n groot staanplek en lae hangmatte maak dit 'n perfekte speelplek vir natuurliefhebbers.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jean's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dd344d2498ee2e155d87aaee988a7488aead90c341c99fc0cc241224f97626b8583dee65535aab531cbf53dccc44c5f077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 16 Disa Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022035831975 22.816790369692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang