Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jean's Nest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jean's Nest is 'n selfsorg-houthuis wat uitkyk oor die Outeniekwaberg in Sedgefield. Die huis is ideaal vir 'n klein gesin met 2 kinders, of 2 paartjies en 'n vyfde volwassene, avonturiers of stadsjapies wat op soek is na 'n stil wegkruipplek. Dit is so rustig hier, jy kan eenvoudig jy wees en die natuur op jou voorstoep waardeer.

Jean's Nest beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n gesinsbadkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n slim-TV met stroomkanale en lei na 'n sonkamer waar die vyfde gas teen 'n ekstra fooi per dag kan slaap. Die sitkamer en sonkamer het dubbelskuifdeure wat na 'n sondek met buite-eetmeubels oopmaak.

Die enorme vensters laat 'n oorvloed van natuurlike lig gedurende die dag ure in en laat jou toe om snags die blaredak van sterre te geniet. Dramatiese sonsondergange kleur die lug van donkerpienk tot vuurrooi. Die huis is op 'n groot staanplek en lae hangmatte maak dit 'n perfekte speelplek vir natuurliefhebbers.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jean's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dd344d2498ee2e155d87aaee988a7488aead90c341c99fc0cc241224f97626b8583dee65535aab531cbf53dccc44c5f077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 16 Disa Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022035831975 22.816790369692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang