Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jedidja B & B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Dalien V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lovely stay over, best breakfast, friendly and attentive hosts. Jedidja is always a pleasure to experience. It is safe, quiet, neat and tidy, above average and the hosts are the friendliest people that one could meet. The breakfast is superb and there is a huge garden for a traveller with a dog companion!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Jedidja B & B
Arnold, dankie. Great om jou te leer ken en vir verblyf by Jedidja.

Peet M
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie rustig en goeie nagrus. My slaapkamer was netjies, alles was reg met my aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Jedidja B & B
Baie dankie dat jy by Jedidja kon oornag.

Dorothy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A highly recommended stopover. Our host went out of his way to ensure that we had a comfortable night. We wanted to leave early the next morning, so he packed a delicious breakfast to take with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Jedidja B & B
Dorothy, thank you for the review and your stay at Jedidja.

Sharon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful garden, warm host and our dog warmly welcomed. Our stay was most comfortable and we had our dog with us who was warmly welcomed. The accommodation was clean, spacious and the garden was absolutely beautiful. The host was gracious and we were well looked after. Delicious breakfast was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Jedidja B & B
Thank you, Sharon.

Hannes R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend ontvang in uitmuntende plek. Pragtige gastehuis - rustige en ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Jedidja B & B
Hannes, Baie dankie dat jy by ons tuis gegaan het. Groete Wille Botha

Faan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal dit beslis weer in die toekoms as oornagverblyf gebruik. Alles is baie netjies. Uitstekende verblyf, alles is uiters netjies! Kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Moet 'n 10 uit 10 wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Jedidja B & B
Faan, dit was beslis 'n groot voorreg om julle te kon huisves, baie dankie. Altyd welkom. Groete, Willie.

Marlena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige gastehuis met mooiste tuin. Pragtige gastehuis met mooiste tuine en baie vriendelike gasheer wat heerlike ontbyt bedien het die volgende oggend. Kan die gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Was in Bloemfontein vir 'n reunie. Definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Alles wat jy weg van huis mag nodig kry. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Willem
Jedidja B & B
Baie dankie dat julle by Jedidja oorgeslaap het, Elaine.

Dalien V
1 nag
5.0
Des 2023

Veilig, netjies, gerieflik, baie rustig. Vriendelike diens van Willie en die gastehuis is netjies en gerieflik. Alles is daar wat benodig word vir 'n oornagverblyf. Die ontbyt is 5 ster en dit voel asof dit ekstra spesiaal net vir jou voorberei is. Die groot hond is die vriendelikste dier en het die beste maniere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Jedidja B & B
Dalien. Dankie dat jy hier oorgeslaap het. Bly dat die hond die vriendelikste is met goeie maniere. Ek self het my voorgeneem om beter as die hond te vaar in 2024. Mooi jaar. Groete, Willem.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R891
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R891
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-laan 2A, Waverly, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a548c1d5bcfdb13407686bf3922ee260e48d36274c357fe0e7c1c373d7b77b9839ce4a317d8c55573a5cff19cc8da4ad6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R891 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 2A Innes Avenue Waverly 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.091544442556 26.234703683778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang