Jeffreys Bay Holiday Home
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Currant-weg 17, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Jeffreys Bay Holiday Home bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Wavecrest, Jeffreysbaai en is naby die superbuise en plaaslike kruidenierswinkels en restaurante.
Dié ruim huis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie 2 kamers maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die hoofleefarea sluit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n aparte opwaskamer. Gaste kan hul maaltye by die groot etenstafel of by die 4-sitplek-ontbytkroeg geniet. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die waskamer beskikbaar.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-poort, gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai en 'n plonspoel. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbeltoesluitmotorhuis.
Die verblyf is toegerus met 'n omskakelaar en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Red Currant-weg 17, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Jeffreys Bay Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Currant-weg 17, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang