Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jeffreysbaai Houthuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jeffreysbaai Houthuis is 'n lieflike houthut in 'n veilige landgoed in die hartjie van Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit bederf met verafgeleë see-uitsigte en is 'n entjie se ry van die strand af geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n kusvakansie saam met familie en vriende.

Dié dubbelverdiepinghut bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n bad in die kamer sowel as 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed sowel as 'n enkelmatras het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die leefarea op die onderste verdieping beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Op die boonste vlak is daar 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie spasie 'n etenstafel en 'n binnebraai wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, seisoenale walviskyk, sandplankry, perdry, voetslaan in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfietsry en vierwielmotorfietsry, asook gholf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Bush Willow-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cd9699fe31a5e461fa53cc48afad27f8ffad8d3a6404a593f2ff1abe562da3af8ee944b70324901ef86a968f14a02c73e49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 4 Bush Willow Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.019168690577 24.920670154687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang