Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jeffreysbaai Houthuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jeffreysbaai Houthuis is 'n lieflike houthuisie in 'n veilige kompleks in die hartjie van Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit spog met see-uitsigte in die verte en is dlegs 'n kort entjie se ry vanaf die strand wat dit ideaal maak vir 'n kusvakansie saam met vriende en familie.

Hierdie dubbelverdieping-houthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed, 'n bad in die kamer en 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 'n enkelmatras. Gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die leefarea op die onderste verdieping het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Op die boonste verdieping is daar 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n etenstafel en 'n binnenshuise braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, seisoenale walviskyk, sandbordry, perdry, voetslaan in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en gholf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Bush Willow-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cd9699fe31a5e461fa53cc48afad27f8ffad8d3a6404a593f2ff1abe562da3af8ee944b70324901ef86a968f14a02c73e49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 4 Bush Willow Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.019168690577 24.920670154687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang