Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jelani Guest House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sheralee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Jelani Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Plaaslike verblyf op internasionale standaard.

Voorwaar die skoonste gastehuis waar ek al ooit in tuisgegaan het met absolute netheid. Die wooneenhede getuig van die tyd, moeite en trots wat die eienaars in die gastehuis belê. Die dierbare honde wat die verwelkomingskomitee vorm, plaas sommer spoedig 'n demper op die verlange na jou huis en gesin. Veral "oupatjie" met die heup wat pla en "oumatjie" met haar waggellyfie. Alhoewel ek slegs een nag tuisgegaan het, het Jelani alle verwagtinge oortref. Ek het skoon uit plek gevoel want ek het meer gekry as wat ek voor betaal het.

Carike M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike M

Stil en veilige gastehuis met geskiedkundige dekor.

Gasvryheid.

Freddy W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freddy W

Waggon experience was great, a bit pricey but great experience.

We opted to sleep in the wagon as a special treat for us, this was a great experience, it is however a bit pricey but the overall guest house experience and friendliness of the staff made up for the price. I will recommend this for anyone, as a side note the other rooms are a lot more affordable and also very clean and spacious.

Catherine K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine K

Ons was vriendelik ontvang en die woonstelletjie was netjies en fraai versier.

Ons het nie lank vertoef nie, aangesien ons werksaam was by 'n karnaval in die dorp, maar die gastehuis is heerlik stil en mooi. Op 'n kleinhoewe net buite die dorp.

Jelani Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete

Jelani Guest House
Era V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Era V

Heerlike ontspannende atmosfeer.

Heerlike rustige "plaas" atmosfeer. Die ligging van die gastehuis het ons uitstekend gepas. Net buite die dorp om nog steeds binne die dorp te wees. Die eienaar doen baie moeite met die ingerigtheid, en wat hul uitbreiding aanbetref, baie insiggewend.

Jelani Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die onderseuning Jeanette. Dit was 'n plesier om julle by Jelani Gastehuis te huisves.

Groete
Sheralee

Jelani Guest House
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 24, Agricultural Holdings, Witrivier, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfV4Icijqzkubnodtm0cyXTJtpoz3KevJ2nKPTD1gvUfNhqRz9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Plot 24 Agricultural Holdings 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.324722 31.033611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang