Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jelani Guest House

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Johan O
1 nag
4.8
Jul 2022

Plaaslike verblyf op internasionale standaard. Voorwaar die skoonste gastehuis waar ek al ooit in tuisgegaan het met absolute netheid. Die wooneenhede getuig van die tyd, moeite en trots wat die eienaars in die gastehuis belê. Die dierbare honde wat die verwelkomingskomitee vorm, plaas sommer spoedig 'n demper op die verlange na jou huis en gesin. Veral "oupatjie" met die heup wat pla en "oumatjie" met haar waggellyfie. Alhoewel ek slegs een nag tuisgegaan het, het Jelani alle verwagtinge oortref. Ek het skoon uit plek gevoel want ek het meer gekry as wat ek voor betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Stil en veilige gastehuis met geskiedkundige dekor. Gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddy W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2019

Waggon experience was great, a bit pricey but great experience. We opted to sleep in the wagon as a special treat for us, this was a great experience, it is however a bit pricey but the overall guest house experience and friendliness of the staff made up for the price. I will recommend this for anyone, as a side note the other rooms are a lot more affordable and also very clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Catherine K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2018

Ons was vriendelik ontvang en die woonstelletjie was netjies en fraai versier. Ons het nie lank vertoef nie, aangesien ons werksaam was by 'n karnaval in die dorp, maar die gastehuis is heerlik stil en mooi. Op 'n kleinhoewe net buite die dorp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sheralee
Jelani Guest House
Goeie dag Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete

Era V
1 nag
5.0
Nov 2017

Heerlike ontspannende atmosfeer. Heerlike rustige "plaas" atmosfeer. Die ligging van die gastehuis het ons uitstekend gepas. Net buite die dorp om nog steeds binne die dorp te wees. Die eienaar doen baie moeite met die ingerigtheid, en wat hul uitbreiding aanbetref, baie insiggewend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheralee
Jelani Guest House
Baie dankie vir die onderseuning Jeanette. Dit was 'n plesier om julle by Jelani Gastehuis te huisves. Groete Sheralee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sheralee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 24, Agricultural Holdings, Witrivier, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfV4Icijqzkubnodtm0cyXTJtpoz3KevJ2nKPTD1gvUfNhqRz9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Plot 24 Agricultural Holdings 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.324722 31.033611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang