Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jelani Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 24, Agricultural Holdings, Witrivier, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jelani Guest House is in Witrivier, 'n dorpie wat skuil in die Krokodilriviervallei, net noord van Mbombela (Nelspruit), geleë. Aangesien dit naby die Krugerwildtuin se grens en die Panorama-roete is en omring word deur luisterryke woude, is dit dié ideale plek vir natuurliefhebbers.

Jelani bestaan uit 4 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers, genaamd Karlien en Amoné, het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Karlien is 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en Amoné is ingerig met 'n dubbelbed.

Die derde en vierde slaapkamers, genaamd Lizé en Dané, deel 'n aparte badkamer met 'n stort, bad en toilet. Lizé het 'n enkelbed en Dané is ingerig met 'n dubbelbed. Albei kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis is op 'n plot 1,5 km vanaf die hoofstraat in Witrivier geleë. Daar is slaapplek vir 8 mense indien die hele huis bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Jelani Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sheralee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 24, Agricultural Holdings, Witrivier, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Jelani Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 24, Agricultural Holdings, Witrivier, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfV4Icijqzkubnodtm0cyXTJtpoz3KevJ2nKPTD1gvUfNhqRz9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Plot 24 Agricultural Holdings 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.324722 31.033611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang