Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jenny's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ismé Z
1 nag
5.0
Jun 2024

Superior. If I could give a higher than 10 rating, I would have. The staff was friendly, everything clean and the rooms were amazing. We were a group and not one person had complaints about anything. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lanklaas so 'n netjiese blyplek beleef. Baie vriendelike personeel. Plek is so netjies, jy is amper bang om dit vuil te maak. Jy kan sien dit word goed onderhou. Iets wat skaars is in vandag se tyd. Beslis 'n vier ster gradering werd. Sal verseker weer daar bly en kan dit vir enige reisiger aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Baie gerieflik. Baie gerieflik en netjies. Ligging was perfek en baie naby aan die venues waar ons kinders tennis gespeel het. Heerlike ontbyt ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

It was a good spot and I would recommend it. We came for the National Arts Festival and Jenny's Guest House was the perfect place for our stay. Great location, clean, friendly staff, cooked breakfast. It was a good spot to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2023

Late check in, early check out. Business trip, arrived late, left early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Lovely, warm and cosy. Very clean and felt like home. Really enjoyed it! Clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joan V
1 nag
5.0
Des 2020

Ons was baie beïndruk met alles. Dit was baie lekker. Jenny's voldoen aan al ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wallace B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Vriendelike gasheerpaar (Gavin en Claire); goeie ontbyt; geriewe hoofsaaklik te beknop en onvoldoende. Ons het die buitekamer (vir meer privaatheid) bespreek. Dit was egter nie agter in die erf soos ons gedink het nie, maar voor, tussen die parkeer-area, eienaars se garage en die hoofhuis. Ons kon elke geluid vanuit hierdie areas hoor, en moes koes vir verbygaande mense as ons die kamervensters durf oopmaak het. Die ontbytarea is te beknop vir die aantal gaste wat bedien moet word. Die parkeer-area is ook heeltemal te klein vir die hoeveelheid voertuie wat daar moet parkeer. Alhoewel die gasheer aangebied het om voertuie rond te skuif, wou ons as gaste nie stres elke keer as ons daar aankom nie (geen plek onmiddellik beskikbaar) of daarvandaan vertrek (moet eers ander voertuie rangeer om te kan uitkom) nie. Die ekstraktor wat outomaties aankom wanneer die badkamerlig aangaan, se volume geraas is heeltemal te hard. Die geriewe was nie heeltemal soos ons verwag het nie (swembad het 'n net oorgehad, so ons sou nie sonder baie moeite kon swem nie; DStv in die kamer was nie die volle pakket nie - ons kon byvoorbeeld die meeste van ons gewone keuses soos kanale 120, 144, 145, ens. nie sien nie).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Claire
Jenny's Guest House
Baie dankie dat U die moeite gedoen het om 'n resensie vir ons te skryf. Ek is baie jammer dat julle die geriewe to beknop gevind het. Wens die droogte, moet ons die swembad toemaak want ons het nie water om dit voltemaak nie. Ons sal onmiddelik na die ekstraktor in die badkamer kyk. Baie dankie Claire

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Uitstekend. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Baie gesellig saam gekuier. Die plek was netjies, die omgewing stil en die gasheer en gasvrou baie vriendelik. Dit is ver genoeg uit die middedorp om stiller te wees, maar nogsteeds stapafstand. Die kamer waarin ons was, deel 'n kombuis en leefarea met 'n tweede kamer wat nie tydens ons besoek gebruik was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Claire
Jenny's Guest House
Dear Isak, Thank you for your review. Gavin and I enjoyed hosting you. Kind regards, Claire

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Dulverton Pad, , Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbkyw3baVZxnTFQ6nTuD5knf6x1oOVB1hWN52fDjLdIXZKBoc2s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 9 Dulverton Road Somerset Heights 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.298262544415 26.515970531213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang