Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jen's

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sable
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, kombuiswasbak en 'n yskas. Daar is plek in 'n vrieskas indien gaste dit sou benodig. Die eenhede is ideaal vir kort verblyf van 1 tot 3 nagte.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Stalplek is beskikbaar vir gaste wat hul perde wil saambring. Bepalings en voorwaardes is beskikbaar op versoek en gaste moet 'n geldige paspoort toon om van hierdie diens gebruik te maak.
Honde is ook welkom teen geen ekstra koste indien hulle ontwurmings- en inentingspaspoorte op datum is, getoon kan word en mits die honde goed gesosialiseer is. Gaste moet asb. beddegoed vir die honde saambring en die honde moet te alle tye by hulle eienaar wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cheval
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cheval het slaapplek vir 1 gas op 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, kombuiswasbak en 'n koelboks met ys wat daagliks vervang word. Daar is plek in 'n vrieskas indien gaste dit sou benodig. Die eenhede is ideaal vir kort verblyf van 1 tot 3 nagte.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Stalplek is beskikbaar vir gaste wat hul perde wil saambring. Bepalings en voorwaardes is beskikbaar op versoek en gaste moet 'n geldige paspoort toon om van hierdie diens gebruik te maak.
Honde is ook welkom teen geen ekstra koste indien hulle ontwurmings- en inentingspaspoorte op datum is, getoon kan word en mits die honde goed gesosialiseer is. Gaste moet asb. beddegoed vir die honde saambring en die honde moet te alle tye by hulle eienaar wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vletter-straat 650, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1dd76657f6fadadc5357b7538a415dd6f726522ff511fea1e87aed2d203bd71f644e4bca4ebbf3502fc805453c0e555f272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 650 De Vletter Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.422530266595 30.095318555832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang