Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jen's

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Jen's
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5
Rebecca L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca L

Comfortable and beautiful accommodation!

We had a very comfortable and enjoyable stay at Jen's place. The room has everything you need and you're close to everything to see in Dullstroom!

Lance B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lance B

Heerlik gebly.

Baie lekker gebly. Jenny is baie aangenaam. Die gastehuis is oud maar skoon en netjies. Heerlik geslaap en het baie gerieflik gevoel. Net 'n punt wat negatief is, is die grondpad soontoe. Dit is baie sleg, maar rybaar - stadig.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhard G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard G

Was baie lekker en rustig.

Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig en laat mens baie gerus voel en skroom nie om uit haar pad te gaan om jou verblyf heerlik en veilig te maak nie veral nadat sy met baie moeite my gehelp het om my motorfiets saam met haar motor in die garage toe te sluit vir die nag nie. Die plek is egter baie klein veral die badkamer en mens pas amper nie in die stort in nie so ek dink die prys wat gevra word is buitensporig hoog.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vletter-straat 650, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1dd76657f6fadadc5357b7538a415dd6f726522ff511fea1e87aed2d203bd71f644e4bca4ebbf3502fc805453c0e555f272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 650 De Vletter Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.422530266595 30.095318555832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang