Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jentz Bush Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Willem F
1 nag
5.0
Jan 2024

Warde vir geld sal weer gebruik maak van hulle. Baie lekker geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie lekker en rustige omgewing. Heerlike bosveldatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Hi Liza Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om jul hier by ons te verwelkom. Maak gerus weer so Lekker dag Malie Taute Jentz Lodge

Sam A
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Uitstekende diens en gasvryheid ervaar. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico C
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2023

Neat, friendly and safe. Well received. Facilities adequate. Nice and quiet. Host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wimpie M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2023

Jentz Lodge is ideaal vir persone wat op pad is Botswana toe of vir persone wat net 'n nag of twee wil oornag tydens 'n besigheidsbesoek. Die kamers is skoon, die water is warm en die beddens sag. Die gasvrou/eienaar is vriendelik en behulpsaam. Vir my persoonlik is dit ideaal as 'n oornagbestemming waar ek laterig arriveer en weer vroeg in die pad val. Dit is ook bekostigbaar is vir 'n gesin met kinders. Ek sal egter nie daar gaan vakansie hou nie, maar ek dink nie dis die doel van die Lodge nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Wimpie, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is baie bly jy het lekker gebly. Dis altyd lekker om die gesig by die naam te sit. Onthou jy sal altyd welkom wees Lekker dag Malie Taute

Erik P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2023

Was mooi skoon. Ek en my mense was vriendelik verwelkom en het lekker gebel. Huis weg van die huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Malie
Jentz Bush Lodge
More Erik Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was baie lekker om jul hier by ons te kon verwelkom. Eks bly julle het lekker gebly. Hoop om jul sommer gou weer hier te verwelkom Lekker week Malie

Stefan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Oornagstop. Perfek vir 'n oornag stop gewees op pad Botswana toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Hi Stefan Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Hoop die res van die toer verloop nog goed. Julle was puik gaste en dit was heerlik om jul te kon leer ken en jul hier by Jentz Lodge te kon verwelkom. Geniet die res van jul dag en stuur groete. Malie

Marisa S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2022

Kamers is baie skoon en netjies, Malie was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag. Alles was in plek en daar was geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Marisa, baie dankie dat jul Jentz Lodge gekies het om te oornag. Dit was werklik 'n voorreg om jul as gaste hier te kon verwelkom. Baie dankie ook vir die wonderlike terugvoer, ek waardeer dit werklik so baie. Julle is altyd welkom om weer hier te kom oorbly. Lekker dag. Malie Taute

Magdel G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Nov 2022

Lekker plaas-vibe. Baie netjiese kamers, vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Hi Magdel Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was werklik lekker om julle hier te kon ontmoet. Lekker dag Malie Taute

Barend G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Wonderlik Een van die lekkerste plekke wat ek nog in gebly het. Die mense is baie gasvry - pure plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Jentz Bush Lodge
Hi Barend Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie. Eks baie bly julle het dit geniet hier by ons te bly. Kom gerus weer Lekker aand Malie Taute

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C 109, Tauwfontein, Lephalale, 01557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZDY0OTlmLTA4NzQtNDhhYi1hZmEwLWVhYzMyMTNjYmNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Plot C 109 Tauwfontien 01557 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.692422 27.767949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang