Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jessica's Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 15 resensies vir Jessica's Self-catering
Netheid
3.4/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.1/5
Lena V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lena V

Baie onvriendelike mense.

Die blyplek is onveilig en beslis nie soos beskryf nie. Die kussings is baie hard. Dit is beslis nie die geld werd nie en ek sal nie weer daar oornag nie.

Lisle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lisle B

Ons is jammer, sal nie dit aanbeveel nie.

Glad nie die moeite werd nie. Onpersoonlik, nie baie skoon nie, afgeskeep vir R500 per dag per persoon.

Christelle J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle J

Lekker dankie.

Dankie julle.

Roelf F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf F

Nie die beste en nie wat verwag is.

Geen toegang met aankoms, eenheid 4 is sub-standaard.

Amanda R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Baie dankie die manne het dit geniet.

Dankie die manne het lekker gebly, verseker aanbeveelbaar.

Productive Systems (pty) Ltd L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Productive Systems (pty) Ltd L

Skoon en netjies.

Ek beveel die akkommodasie aan.

Annetjie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C

Ons het heerlik gebly in 'n netjiese, skoon eenheid.

Ons is baie vriendelik ontvang. Hy het ons selfs gehelp om 'n app af te laai sodat ons van Uber-dienste gebruik kan maak. Die plek is baie sentraal en ons kon na die winkelsentrum stap. Die tuine is pragtig en goed versorg. Sal enige tyd weer daar oornag.

Jessica's Self-catering se terugvoer

Waardeer jou goeie resensie, hoop om jou gou terug te sien!

Jessica's Self-catering
Martie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B

Skoon, netjies met al die fasiliteite wat mens benodig.

Sien sterre.

Jessica's Self-catering se terugvoer

Waardeer jou positiewe resensie. Hoop om jou gou terug te sien!

Jessica's Self-catering
Elmari J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari J

Was gemaklik en bekostigbaar.

Daar was wel geen stoof in die eenheid nie, wat self-catering maar moeilik maak, ons kon net kos koop wat warm gemaak kan word in die mikrogolf oond. Verder het ons lekker gebly. Parkering was bietjie moeilik met ons groot voertuig.

Sonja D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja D

Suitable for what we needed: a clean, safe place to sleep for two nights.

Positive: Very friendly, helpful host; bed comfortable; clean room and bathroom; enough hot water; very centrally located. Negative: Amenities insufficient. No shower gel or body lotion. There was foam bath, but no bath. Coffee, creamer, sugar and toilet paper not replenished. We (thankfully!) didn't need extra toilet paper, but a cup of coffee in the morning would have been nice. On that note: as there is a fridge in the kitchenette, why not put a small jug of fresh milk in there? Also, a plunger with decent coffee instead of instant coffee would go a long way to get guests to return.

Jessica's Self-catering se terugvoer

Good day Sonja

Thank you for your positive review. Hope to see you back soon!

Jessica's Self-catering
Petro H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Ons het twee keer hier geslaap. Een keer 2 aande en die ander keer 1 aand. Die eenheid het net 2 kaste met rakke en 1 reling om klere te hang. As ons vir 'n langer tydperk wil kom sal hier beslis nie genoeg pakplek wees nie, maar vir kort tye is dit die moeite werd. Na genoeg aan winkelsentrums, maar tog ook stil.

Jessica's Self-catering se terugvoer

Waardeer jou positiewe resensie. Hoop om jou gou terug te sien!

Jessica's Self-catering
Ansie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ansie V

Swak diens.

Het 'n bespreking gemaak vir 3 mans op enkelbeddens vir werksdoeleindes. Daar was net 2 enkelbeddens. Die derde persoon moes op 'n opblaasmatras slaap wat onaanvaarbaar is. Het betaal vir 3 enkelbeddens.

Jessica's Self-catering se terugvoer

Thanks for your review Brandon,

The room description was very clear, 2 single beds and lounge area with 2 sleeper couches, we also explained this to you before you made the booking, please see our communications which we have copies of. it is always important to read carefully room description thanks

Jessica's Self-catering
Robyn F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Robyn F

Nightmare accommodation.

We were supposed to stay one night at Jessica's B&B for a function we had there, we ended up driving the 200 km home after our event at 23:00 as the accommodation was terrible and I refused to stay in a place like that due to the following: The pillow cases on the bed were ripped and the pillows themselves were terrible. The kitchen looked like a makeshift outside room and had very little privacy, no windows, walls were made out of bamboo sticks, basin was a plastic outside basin with pipes going through the makeshift wall. The towels they offered were stained and dirty, the toilet in the bathroom flusher was broken and held together with a bit of plastic and shower looked horrendously dirty. No DStv was offered, there was a smart TV in the room with streaming offered however internet connection was poor and could not watch anything anyway. We often travel to Umhlanga for business and functions and unfortunately the places we normally stay at were fully booked for the weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nagmerrie verblyf.

Ons moes een nag by Jessica se B&B bly vir 'n funksie wat ons daar gehad het. Ons het uiteindelik omstreeks 23:00 200 km huis toe gery na die geleentheid omdat die akkommodasie verskriklik was en ek het geweier om op so 'n plek te bly as gevolg van die volgende: Die kussingsloop op die bed is geskeur en die kussings self was verskriklik. Die kombuis lyk soos 'n tydelike buitekamer en het baie min privaatheid, geen vensters nie, mure is gemaak van bamboesstokke, wasbak was 'n plastiek-buitewasbak met pype wat deur die tydelike muur gaan. Die handdoeke wat hulle aangebied het, was gevlek en vuil, die toilethandvatsel was gebreek en bymekaar gehou met 'n bietjie plastiek en stort lyk vreeslik vuil. Geen DStv is aangebied nie, daar was 'n slim TV in die kamer met videostroom aangebied, maar internet was swak en kon niks in elk geval kyk nie. Ons reis gereeld na Umhlanga vir besigheid en funksies en ongelukkig is die plekke waarna ons normaalweg bly, volop bespreek vir die naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Len S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Len S

Onplesierig.

Groot gesukkel gewees om sleutels te bekom en een van die twee kamers in baie vervalle staat.

Leon S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Baie lekker gebly.

Net vir een aand oorgeslaap op 'n werksreis. Bed was baie gemaklik, goeie WiFi en Smart TV met Netflix was 'n bonus. Swembad lyk net soos in die foto. Was nie mal oor die stort in die bad nie, maar ontbyt was goed en oor die algemeen goeie waarde vir geld.

Jessica's Self-catering se terugvoer

Waardeer jou positiewe resensie. Hoop om jou gou terug te sien!

Jessica's Self-catering
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portlandrylaan 35, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA272f3687b0f6d20e17f52eccc1326c18bf15614a0b7e180ef143bbd9b932278a010563e07dde6833008f96ac48ce00acdf62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 35 Portland Drive Herrwood Park 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -29.712222606965 31.089703169855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang