Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jessica's Self-catering

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Lena V
1 nag Besigheidsreis
2.8
Jun 2024

Baie onvriendelike mense. Die blyplek is onveilig en beslis nie soos beskryf nie. Die kussings is baie hard. Dit is beslis nie die geld werd nie en ek sal nie weer daar oornag nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Lisle B
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2024

Ons is jammer, sal nie dit aanbeveel nie. Glad nie die moeite werd nie. Onpersoonlik, nie baie skoon nie, afgeskeep vir R500 per dag per persoon.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Christelle J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2022

Lekker dankie. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roelf F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2022

Nie die beste en nie wat verwag is. Geen toegang met aankoms, eenheid 4 is sub-standaard.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2020

Baie dankie die manne het dit geniet. Dankie die manne het lekker gebly, verseker aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Productive Systems (pty) Ltd L
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2020

Skoon en netjies. Ek beveel die akkommodasie aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annetjie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ons het heerlik gebly in 'n netjiese, skoon eenheid. Ons is baie vriendelik ontvang. Hy het ons selfs gehelp om 'n app af te laai sodat ons van Uber-dienste gebruik kan maak. Die plek is baie sentraal en ons kon na die winkelsentrum stap. Die tuine is pragtig en goed versorg. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sam
Jessica's Self-catering
Waardeer jou goeie resensie, hoop om jou gou terug te sien!

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Skoon, netjies met al die fasiliteite wat mens benodig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sam
Jessica's Self-catering
Waardeer jou positiewe resensie. Hoop om jou gou terug te sien!

Elmari J
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2019

Was gemaklik en bekostigbaar. Daar was wel geen stoof in die eenheid nie, wat self-catering maar moeilik maak, ons kon net kos koop wat warm gemaak kan word in die mikrogolf oond. Verder het ons lekker gebly. Parkering was bietjie moeilik met ons groot voertuig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2019

Suitable for what we needed: a clean, safe place to sleep for two nights. Positive: Very friendly, helpful host; bed comfortable; clean room and bathroom; enough hot water; very centrally located. Negative: Amenities insufficient. No shower gel or body lotion. There was foam bath, but no bath. Coffee, creamer, sugar and toilet paper not replenished. We (thankfully!) didn't need extra toilet paper, but a cup of coffee in the morning would have been nice. On that note: as there is a fridge in the kitchenette, why not put a small jug of fresh milk in there? Also, a plunger with decent coffee instead of instant coffee would go a long way to get guests to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sam
Jessica's Self-catering
Good day Sonja Thank you for your positive review. Hope to see you back soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portlandrylaan 35, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA272f3687b0f6d20e17f52eccc1326c18bf15614a0b7e180ef143bbd9b932278a010563e07dde6833008f96ac48ce00acdf62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 35 Portland Drive Herrwood Park 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -29.712222606965 31.089703169855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang