Jessica's Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lena V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie onvriendelike mense.
Lisle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons is jammer, sal nie dit aanbeveel nie.
Christelle J - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker dankie.
Roelf F - Mei 2022
Algehele gradering
Nie die beste en nie wat verwag is.
Amanda R - Okt 2020
Algehele gradering
Baie dankie die manne het dit geniet.
Productive Systems (pty) Ltd L - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Annetjie C - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in 'n netjiese, skoon eenheid.
Jessica's Self-catering se terugvoer
Waardeer jou goeie resensie, hoop om jou gou terug te sien!
Martie B - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies met al die fasiliteite wat mens benodig.
Jessica's Self-catering se terugvoer
Waardeer jou positiewe resensie. Hoop om jou gou terug te sien!
Elmari J - Okt 2019
Algehele gradering
Was gemaklik en bekostigbaar.
Sonja D - Jun 2019
Algehele gradering
Suitable for what we needed: a clean, safe place to sleep for two nights.
Lees meerJessica's Self-catering se terugvoer
Good day Sonja
Thank you for your positive review. Hope to see you back soon!
Petro H - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Jessica's Self-catering se terugvoer
Waardeer jou positiewe resensie. Hoop om jou gou terug te sien!
Ansie V - Okt 2019
Algehele gradering
Swak diens.
Jessica's Self-catering se terugvoer
Thanks for your review Brandon,
The room description was very clear, 2 single beds and lounge area with 2 sleeper couches, we also explained this to you before you made the booking, please see our communications which we have copies of. it is always important to read carefully room description thanks
Robyn F - Jun 2019
Algehele gradering
Nightmare accommodation.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nagmerrie verblyf.
Ons moes een nag by Jessica se B&B bly vir 'n funksie wat ons daar gehad het. Ons het uiteindelik omstreeks 23:00 200 km huis toe gery na die geleentheid omdat die akkommodasie verskriklik was en ek het geweier om op so 'n plek te bly as gevolg van die volgende: Die kussingsloop op die bed is geskeur en die kussings self was verskriklik. Die kombuis lyk soos 'n tydelike buitekamer en het baie min privaatheid, geen vensters nie, mure is gemaak van bamboesstokke, wasbak was 'n plastiek-buitewasbak met pype wat deur die tydelike muur gaan. Die handdoeke wat hulle aangebied het, was gevlek en vuil, die toilethandvatsel was gebreek en bymekaar gehou met 'n bietjie plastiek en stort lyk vreeslik vuil. Geen DStv is aangebied nie, daar was 'n slim TV in die kamer met videostroom aangebied, maar internet was swak en kon niks in elk geval kyk nie. Ons reis gereeld na Umhlanga vir besigheid en funksies en ongelukkig is die plekke waarna ons normaalweg bly, volop bespreek vir die naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Len S - Jun 2019
Algehele gradering
Onplesierig.
Leon S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jessica's Self-catering se terugvoer
Waardeer jou positiewe resensie. Hoop om jou gou terug te sien!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Portlandrylaan 35, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang