Jetty Self-Catering
Beskrywing
Hierdie is ons kleinste eenheid en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Die eenheid het 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid. Braaigeriewe is beskikbaar en dit word met eenheid 2 gedeel. Parkeerplek op die perseel is op versoek beskikbaar en dit hang af van beskikbaarheid. Hierdie eenheid het nie see uitsig nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is op die onderste verdieping van 'n ou Duitse woonstelgebou wat uit 1912 dateer. Cottage 11 beskik oor 'n slaapkamer met 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid en die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Parkeerplek is op versoek op die perseel beskikbaar en dit hang af van die beskikbaarheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid en die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Cottage 4 het sy eie privaat braaigeriewe met patio stel. Hierdie eenheid het parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid het nie see-uitsig nie
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid en die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Cottage 5 het privaat braaigeriewe met patio-stel. Hierdie eenheid het parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid het nie see-uitsig nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid en die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Cottage 6 het privaat braaigeriewe met patio-stel. Hierdie eenheid het parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid het nie see-uitsig nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid en die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Cottage 7 het privaat braaigeriewe met patio-stel. Hierdie eenheid het parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid het nie see-uitsig nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is op die onderste verdieping van 'n ou Duitse woonstelgebou wat uit 1912 dateer. Eenheid 12 beskik oor 'n slaapkamer met 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n koningin grootte-bed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid en die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Parkeerplek is op versoek op die perseel beskikbaar en dit hang af van die beskikbaarheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid kyk uit oor die see en die Jetty en is op die eerste verdieping geleë. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n privaat badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid en die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is 2 enkel-dagbeddens in die leefarea. Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid het nie see uitsig nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid en die kombuis het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar en dit word met eenheid 1 gedeel. Parkeerplek op die perseel is op versoek beskikbaar en dit hang af van beskikbaarheid. Hierdie eenheid het nie see-uitsig nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping en het 'n see-uitsig. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in die slaapkamer. Daar is 'n aparte leefarea met 'n dagbed (enkelbed). Die badkamer het 'n stort en verhitte handdoekrelings. Die kombuis is volledig toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is op die onderste verdieping van 'n ou Duitse woonstelgebou wat uit 1912 dateer. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings deel. Die 1 kamer het 'n koningin grootte-bed en die ander kamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n dagbed in die leefarea. Daar is 'n TV met DStv-hotelpakket in die eenheid en die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied toegang tot 'n balkon wat oor die see kyk. Daar is parkeerplek vir hierdie eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tweeslaapkamerhuis is op die tweede verdieping en het 'n see-uitsig van die balkon af. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed in die slaapkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n dagbedjie in die tweede slaapkamer. Aparte slaapkamer. Daar is 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Van die eenhede het parkeerplek en privaat braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Strand- en Anton Lubowski-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang