Jewel of the Bay
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-weg 15, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 410 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jewel of the Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel op Melkbosstrand se strand wat met 'n see-uitsig spog.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n balkon met 'n see-uitsig.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het rusbanke, 'n slim-TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi.
Die skuifdeure lei na die balkon met sitplek.
Daar is 'n braai-area buite en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Strand-weg 15, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-weg 15, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang