Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jewel

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jewel is in Myburgh Park, Langebaan, geleë en bied verblyf in 3 pragtig ingerigte selfsorgkamers. Dit is net meer as 500 m vanaf die strand en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Elkeen van die 3 kamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die kamers het gemaklike beddens en linne. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in, sowel as ‘n slim-TV en lugversorging.

Elke kamer het 'n privaat stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe.

Die drie kamers deel ‘n gemeenskaplike leefarea met opwasgeriewe, 'n lugbraaier, oondjie, eetgerei, sowel as ‘n sitarea met DStv.

Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid aktiwiteite wat voëlkyk, visvang, gholf, fietsry en watersporte insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Melichia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sanderling-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdbdc1807d2f10cff55f330a3023fd2817837a922e4409d3f5bc19ba5d8346f79e67eedbceda7ce467cbcf402d3297817570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 Sanderling Close Myburgh Park 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.1056798 18.0377502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang