Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jewel

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jewel is in Myburgh Park, Langebaan geleë en bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte selfsorgkamers. Hierdie verblyf is net meer as 500 m van die strand af geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Elkeen van die 3 kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Die kamers het gemaklike beddens en linne. Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n slim-TV in.

Elke kamer het 'n privaat patio met buitesitplek, perfek vir oggendkoffies, en sluit 'n draagbare braai-staanplek in vir gaste om te geniet.

Die drie kamers deel 'n gemeenskaplike leefarea met opwasgeriewe, 'n lugbraaier, 'n oondjie en eetgerei, asook 'n sitarea met DStv.

Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid doendinge wat die area bied, insluitend voëlkyk, visvang, gholf, fietsry en watersport.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Melichia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sanderling-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdbdc1807d2f10cff55f330a3023fd2817837a922e4409d3f5bc19ba5d8346f79e67eedbceda7ce467cbcf402d3297817570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 Sanderling Close Myburgh Park 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.1056798 18.0377502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang