Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JFT Jewels Self catering Apartments

Selfsorg
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 driekwartbeddens wat saamgestoot kan word. Hierdie kamers het toegang tot gemeenskaplike badkamers met storte, toilette en wasbakke. Die kamers het ook ’n gedeelde kombuis met basiese toebehore wat gaste kan gebruik om hul eie etes te kook. Daar is ook wasgoedgeriewe en ’n gaste-sitarea met ’n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Gedeelde selfsorg, toegang tot ’n gemeenskaplike kombuis, badkamer en leefarea.

Huisreëls

Let asb. op die volgende:
- Rook is verbode in alle woonstelle
- Inklok is 14:00 en uitklok is teen 10:00
- Geen harde geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie
- Rapporteer asb. enige skade onmiddelik aan ontvangs
- Parkeer jou voertuig asb. binne die gebou
- Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie
- Los gebruikte handdoeke op die vloer
- Los die sleutels by ontvangs
- Sit asb. vuil skottelgoed in die wasbak
- Geniet jou verblyf

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke selfsorgwoonstel bied verblyf aan tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer in elke woonstel het 2 driekwartbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die gedeelde bedkamer het 2 storte, 2 wasbakke en ’n toilet. Elke woonstel het ook ’n kombuis wat met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tafelbladstoof en skottelgoedwasser toegerus is. Die leefarea het sitplekke.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op die volgende:
- Rook is verbode in alle woonstelle
- Inklok is 14:00 en uitklok is teen 10:00
- Geen harde geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie
- Rapporteer asb. enige skade onmiddelik aan ontvangs
- Parkeer jou voertuig asb. binne die gebou
- Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie
- Los gebruikte handdoeke op die vloer
- Los die sleutels by ontvangs
- Sit asb. vuil skottelgoed in die wasbak
- Geniet jou verblyf

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Webb-straat 5, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA828815f2268cfedbe3d9c09cfe654c4cc953d6ceeb64a66065c7ee54fc216240ed2158103463bf818f2cfef6420c56b96931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Webb Street East London 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0036554 27.9035023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang