Jill Rose Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 112
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Irma S - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, verfris en stilte.
Hein L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam met warm kamers in die koue Dullstroom.
Yvonne P - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Lizet N - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome verblyf in Dullstroom.
Dalton M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie stil en gerieflik en skoon.
Reinette M - Jul 2024
Algehele gradering
Ons sal Jill Rose Guest House nie weer besoek of aanbeveel nie.
Jill Rose Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het julle glad nie ontmoet nie. Julle het na ure ingeboek en nie kom ontbyt eet by die restaurant nie. Die dame wat jou man gehelp het Sondag oggend toe hy die sleutels teruggebring het en sy gevra het kom julle nie eet nie? Was jou man se antwoord 'Oh, is dit ingesluit. Nee, ons het 'n kar vol mense en gaan iewers anders eet'. So dus sou julle nie die gasvrou kon ontmoet het nie. Op inspeksie het ons geen gechipte bekers gekry nie. Die bourommel oorkant die pad is buite ons beheer. Die swembad is swart geverf om die hitte in te hou en is definitief silwer skoon.
Phillip P - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies.
Andrew G - Jun 2022
Algehele gradering
Neat and comfortable. Convenient access to town.
Krystle M - Des 2022
Algehele gradering
'n Vinnige naweek wegbreek.
Jill Rose Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Daar is braai geriewe by die swembad. Jammer jy het dit nie gesien nie. Volgende keer bel ons net as jy enigeiets benodig. Vriendelik Groete, Anita.
Louis B - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus by die pragtige netjiese en skoon gastehuis!
Deon H - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangename naweek.
Marcel N - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker gerus.
Riaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier. Net paar dingetjies wat krap.
Maarten R - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker
Marius M - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam. Netjies en skoon.
Sharne J - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Stefan W - Mrt 2019
Algehele gradering
Nice venue and close to everything (walking distance).
Lindyanne V - Aug 2018
Algehele gradering
Niks het tekort geskiet nie - kamer was netjies en skoon en dekor baie mooi.
Vanessa V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties pragtige kamers.
Annelize V - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige eenheid! Alles wat jy nodig het was daar - baie dankie vir heerlike verblyf!
Sanmarie N - Jun 2017
Algehele gradering
Verblyf is netjies en goed ingerigte kamers met al die geriewe nodig. Ontbyt by restaurant was wonderlik en personeel vriendelik en behulpsaam.
Lees meerKaren K - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en huislike atmosfeer waar dit stil genoeg is om 'n heerlike middagslapie in te kry. Dankie vir puik verblyf. Ons kom weer.
Roelof S - Mei 2016
Algehele gradering
Beste verblyf in Dullstroom.
Jill Rose Guest House se terugvoer
Ons is baie bly as ons gaste tevrede is. Ons streef daarna om ons beste te gee.
Kom kuier gerus weer.
Martin H - Mrt 2016
Algehele gradering
Die eenheid is loopafstand van die hoofstraat, net onder die Dullstroom Inn, wat baie aangenaam is.
Lees meerHermien K - Des 2015
Algehele gradering
Mooi, skoon en gemaklike verblyf.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranje Nassau-straat 3, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang