Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jimmy's Place - Stone Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Georgine D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustige kuierplek. Pragtige huis met 'n dek op die dam. Rustige omgewing. Maklike toegang tot die hoofpad. My gesin het dit baie geniet. Sal graag wil teruggaan in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jabu M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Awesome. Love the place. Me and my friends had fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Jimmy's Place - Stone Lodge
Good day Jabu, It is always good to receive feedback from our guests. Thank you for taking the time and we are delighted to hear that you enjoyed your stay at Jimmy's Place Stone Lodge. We look forward to your next visit. Kind regards, Gail Loubser Jimmy's Place Lodges and Tents

Elspeth C
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Pragtige plek met 'n groot onthaal area en kombuis. Kamers is ook lekker groot. Ons het heerlik gebly. Dit was 'n familie wegbreek en die opset van die plek is gepas vir oud en jonk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Derek M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

What a fantastic place, awesome house and great space. Will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Jimmy's Place - Stone Lodge
Hi Derek, What a wonderful review! Thank you so much - we greatly appreciate it when guests take the trouble to send reviews. We certainly hope you will be back to visit us again in the near future. So sorry you had the delay in Ghana, but wonderful that you managed to get to Jimmy's Place Stone Lodge in the end. Kind regards, Gareth and Gail.

Carina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Uitstekende verblyf. Baie netjies. Kombuis het alles. Hierdie was 'n aangename ontdekking. Sal beslis weer gaan. Diens was uitstekend en ons het niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Jimmy's Place - Stone Lodge
Good day Carina It was wonderful to receive your positive report on your stay at Jimmy's Place Stone Lodge. We are always happy when we receive positive responses and are delighted to hear that you enjoyed your visit so much that you stayed an extra night. Thank you for choosing Jimmy's Place for your breakaway and we look forward to welcoming you back again in the near future. Kind regards Gail Loubser Jimmy's Place

Bronwyn S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2021

Lovely place, just needs aircon for summer stays. We thoroughly enjoyed our stay at Jimmy's The deck, pool and stunning kitchen ensured that we had two days of rest and fun in the sun. The pool is too small to accommodate more than 6 people, but we had the best time regardless. Also the drive there is pleasant and a real treat just an hour away from home. The rooms were the only major pain point - for a 4 star establishment, no aircon, only a ceiling fan that barely worked, and the one bedroom had a bathroom with no windows, and no ventilator which added to the humidity of the room. Also we were disappointed that the DStv as not working as we wanted to watch the rugby and were not advised that this was not working. We were also rushed out on the day of check out with the cleaner showing up at 8 while we where enjoying our last breakfast and packing up the last odds and ends. But it was the perfect spot to unwind and welcome in 2021. A big thank you to Gareth and team for the warm welcome and being super helpful during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Heerlike gesinsverblyf. Jimmy's Place het ons verwagtinge oortref. Dis luuks en netjies en goed ingerig vir 'n groep. Ons kon heerlik braai, swem, visvang en die wild vanaf die dek geniet tussen die wilritte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
Kort verblyf
4.8
Jan 2019

Mooi omgewing, groot en gerieflike huis, baie lekker paar dae. Dinokeng is n mooi omgewing, die Bosveld naby aan Pretoria. Die huis is groot en gerieflike huis en is goed ingerig. Die kueirplek wat op die dam uitkyk is n bonus en die bestuur en werknemers is baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zabe J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Ongelooflike aangename ervaring. Dit was 'n baie aangename naweek. Gareth was 'n puik gasheer. Alles was in 'n baie goeie toestand en luuks. Baie rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2018

Fantastiese 3 dae by Jimmy's Place - Stone Cottage. Ek sal Jimmys Place - Stone Cottage ten sterkste aanbeveel. Die huis is uitstekend geleë en anders as baie ander blyplekke baie goed onderhou, alles werk en is in 'n goeie toestand. Gareth, die bestuurder, is ook fantasties en sal uit sy pad gaan om dinge vir 'n mens maklik te maak en met goeie raad te voorsien. Dis ook baie lekker om na 1,5 uur se ry uit Johannesburg jouself in 'n Groot 5-reservaat in die bosveld te bevind. Baie dankie, ons sal defnitief die plek weer besoek. Al wat nog dalk kort, is lugversorging aangesien dit ongelooflik warm kan raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gail
Jimmy's Place - Stone Lodge
Baie dankie vir die terugvoering Andre. Ons sien uit om julle weer by ons te huisves. Ons waardeer die goeie terugvoering en sal beslis kyk na oplossings rondom lugversorging. Vriendelike groete, Zack Jansen van Rensburg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R5 600
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winter-weg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59bce13e4fd57f47e8cc3fadad0a2d8b6fcecf6a186f9884872cecaff83f8d38ed45943b27539441b52bfe9ea72580588dbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 9) 11 5 1 5 D48 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.359129384338 28.345320671797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang