Jimmy's Place - Stone Lodge
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D48 Rust de Winter-weg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
- Vanaf R5 600 per nag (plek vir 9)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Jimmy's Place - Stone Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat net 50 km vanaf Pretoria geleë.
Dié lodge het 3 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en koninggrootte-beddens. Daar is 1 slaapkamer wat 'n enkelbed ook het. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stort en wasbak. Die ruim oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer skep 'n gesellige atmosfeer. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, gasstoof en 'n elektriese oond. Daar is 'n pragtige dek met 'n uitsig oor die dam en bos, waar skemerkelkies geniet kan word Ander geriewe sluit 'n braai-area, 'n plonspoel, 'n TV met sekere kanale, 'n kaggel en veilige parkeerplek op die perseel in.
Die Stone Lodge-eenheid is deur elektriese omheining beskerm en het veilige parkeerplek op die perseel. Wildritte kan gereël word, die voëllewe is volop. Daar os verskeie restaurante en kroeë in die omgewing. Let asb. daarop dat ons beperkte selfoonsein het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- D48 Rust de Winter-weg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
- Gaste dink Jimmy's Place - Stone Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D48 Rust de Winter-weg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang