Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jimmy's Place - Stone Lodge

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winter-weg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Vanaf R5 600 per nag (plek vir 9)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jimmy's Place - Stone Lodge is in Dinokeng Wildreservaat geleë, 50 km buite Pretoria.

Die Lodge beskik oor 3 luukse en suite-slaapkamers met koninggrootte-beddens (een van hierdie slaapkamers het ook 'n enkelbed). Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aangrensende stort en wasbak. Die ruim oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer skep 'n gesellige, sosiale atmosfeer vir familie en vriende. Die kombuisarea is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en elektriese oond met 'n gasstoof. Ontspan met 'n verfrissende drankie op die houtdek wat uitkyk oor die dam en die eindelose bos daarbuite. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, 'n plonspoel, TV met sekere kanale en 'n kaggel in.

Die Stone Lodge-eenheid word deur 'n geëlektrifiseerde palissade-heining met veilige parkeerplek op die perseel beskerm. Wildritte kan gereël word. Die voëllewe is volop. Daar is 'n aantal restaurante en kroeë in die omgewing. Let daarop dat daar beperkte selfoonontvangs is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • D48 Rust de Winter-weg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Jimmy's Place - Stone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winter-weg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59bce13e4fd57f47e8cc3fadad0a2d8b6fcecf6a186f9884872cecaff83f8d38ed45943b27539441b52bfe9ea72580588dbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 9) 11 5 1 5 D48 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.359129384338 28.345320671797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang