Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jimmy's Place - Thatch Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winter Pad, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Vanaf R6 200 per nag (plek vir 14)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jimmy's Place - Thatch Lodge is in Dinokeng Wildreservaat geleë, 50 km buite Pretoria.

Hierdie pragtige dubbelverdieping, grasdak Lodge is op 'n dam geleë en beskik oor 4 privaat slaapkamers en 'n solder op die boonste vloer met 6 enkelbeddens. Die kamers op die onderste verdieping is almal privaat. Twee van die kamers het koninggrootte-beddens en een het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander een het 1 koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die derde slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en stort asook 'n aparte gastetoilet met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese oond met 'n gasstoof, skottelgoedwasser en mikrogolf. Daar is 'n aparte "rondawel" sitkamer met 'n knus kaggel en 'n aangrensende "pub" area met 'n yskassie. Die hele eenheid kan gemaklik 12 – 14 gaste akkommodeer.

Bykomende geriewe sluit 2 braai-areas, DStv met sekere kanale, plonspoel, 'n speletjieskamer met tafeltennis, 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die Lodge word deur 'n elektriese heining beskerm. 'n Groot houtdek kyk uit oor 'n dam wat gereeld deur seekoeie en krokodille besoek word.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte in, wat teen 'n ekstra koste gereël kan word. Voëllewe is volop en ander aktiwiteite kan deur ons Bestuurder, Gareth, gereël word. Daar is ook baie restaurante en kroeë in die omgewing.

Neem asseblief kennis dat daar beperkte selfoonontvangs is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 5 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

6

6 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • D48 Rust de Winter Pad, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Jimmy's Place - Thatch Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winter Pad, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3961563d4957dccccb46319e5d71e72c7fb99dbf8e295b192a01a3df2521594545eedc542b15d49bd826e8f1f9b71606fc1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 14) 9 5 1 5 D48 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356775896172 28.34491699934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang