Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jimmy's Place Safari Tents

Tentekamp
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winterweg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jimmy's Place Safari Tents bied selfsorgverblyf in Dinokeng Wildreservaat, sowat 50 km buite Pretoria.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 gemeubileerde tente, naamlik Barbet, Hornbill en Kingfisher, wat op die oewer van 'n privaat dam geleë is. Elke tent is geskik vir 4 gaste. Elke permatent beskik oor 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die tent lei na 'n onderdakstoep met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan privaat braaigeriewe en 'n uitsig oor die pragtige dam geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • D48 Rust de Winterweg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Jimmy's Place Safari Tents het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winterweg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcff348014304c4dccfdf2ebb8979503a10af33783cff88ecdea1f6e5821eb569f3e0b6530f4700e950df54cdd83f82f9d48f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 3 D48 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.358982747125 28.345399796963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang