Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jireh Self-Catering Unit

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Jireh Self-Catering Unit
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riaan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

N fantastiese plek wat sentraal geleë is naby aan alles.

Dit was my derde keer wat ek daar gebly het en die diens en standaard van die plek bly fantasties.

Lynette L P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L P

Lekker geslaap. Rustig.

Gerieflik en goed toegerus. Veilig.

Chantal S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Sal verseker aanbeveel!

Netjies, skoon, vriendelik, goeie ligging - alles en nog meer wat ons benodig het teen 'n baie billike tarief.

Carin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Skoon, netjies en ruim eenheid.

Skoon, netjies en ruim eenheid. Perfek vir 'n nag se verblyf. Piet was baie vriendelik en het verseker gemaak alles verloop mooi, van aankoms tot uitboek.

Isabella G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella G

Net oornag op pad terug na Pretoria.

Ruim blyplek - baie netjies en skoon en het als wat nodig is vir 1 nag.

Henri D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri D

Lekker.

Jireh Gastehuis is rusrig, mooi, netjies, veilig en in 'n goeie buurt.

Josef D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef D

Skoon en netjies.

Vriendelike verwelkoming.

Riaan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Pragtige eenheid in 'n rustige area.

Sal beslis weer daar oorbly, is sentraal geleë en naby aan alles.

Ina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V

Ons het goed oorgebly en geslaap.

Die eenheid was netjies en skoon. Wat wel bietjie gepla het, is die verskeie kennisgewings in die eenheid, dit het 'n mens nogal ongemaklik laat voel. 'n Klein tafeltjie en twee stoele op die stoep-gedeelte sou nogal lekker wees sodat gaste buite kan sit.

Connie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Connie C

Ek het die dokter kom besoek en het beland by Jireh.

Geen stoof, afdak en TV werk nie. Wifi is bogus.

Jireh Self-Catering Unit se terugvoer

Goeiedag Conie.
Jammer om te hoor dat jy jou verblyf nie goed ervaar het nie.
Die 2 plaat stoof is net bo die Mikrogolf in die kas.
Ek het die TV getoets net voordat julle ingeboek het en het gewerk. Vra maar volgende keer en ek kom help dadelik.
Ek het aan jou verduidelik dat Wifi beskikbaar is. (1 Gig/d)
Groete,

Jireh Self-Catering Unit
Charlotte M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Ons het tuis gevoel in die Afrikaanse omgewing met heerlike fasiliteit, lekker geslaap sonder enige vrese.

Winkelsentrums is naby in dieselfde woongebied met vulstasies.

Kobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie aangenaam.

Netjies, veilig en goed geleë.

Melanie E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E

Piet was vreeslik gasvry en baie vriendelik - was 'n baie lekker kuier.

Die plek is baie groter as op die foto's en verskriklik mooi.

Ansie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Het baie lekker gebly in 'n mooi skoon en netjiese plek. Vriendelike eienaar en baie gasvry.

Ronél L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél L

Netjies, skoon, vriendelike gasheer, privaat, veilig, fantastiese bed!

Motor was veilig agter die hek, plekkie is pragtig en goed ingerig. Alles was 100%.

Dirk V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Presies wat van 'n gastehuis verwag word.

Bietjie gesukkel met die beddegoed op 'n standaard dubbelbed vir twee persone.

Stan P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stan P

Good value for money. Situated in a very quiet area.

Piet was very accommodating. Unit has everything that one needs for overnight stay. Very clean and comfortable.

Thabiso M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

It was pleasant.

Piet is a nice person, but he forgot to give us the WiFi password.

Bronwen H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen H

Beautifully set-out unit, comfortable beds, kind and hospitable hosts, peaceful area.

Highly recommended for a short stay in Bloem. Will definitely be back!

Lisa V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Viendelike diens, skoon en netjies, waarde vir geld!

Fantastiese diens, sien julle weer!

Magriet K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet K

Het lekker gekuier!

Huis weg van die huis! Sal vir seker weer by julle oorslaap, dankie Piet Botha vir die gasvryheid.

Annetjie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C

Ons het baie lekker gebly, eenheid was silwerskoon en baie netjies.

Geen probleme, diens was puik.

Dirk F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk F

Baie netjiese en goed toegeruste fasiliteite.

Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is. Het baie lekker gebly.

Stanley P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley P

The owner was very helpful and accommodating.

The unit was very comfortable and had everything needed for an overnight stay.

Michelle H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Enjoyable stay.

The accommodation was perfect for our needs. The host was great. We will most certainly stay at Jireh again when in Bloemfontein next.

Riaan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Baie gerieflike eenheid en aangename bestuur.

Was baie beïndruk en uitstekende diens.

Elbé J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé J

Uitstekende diens!

Gasvry, gerieflik en vriendelik.

Jireh Self-Catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Elbè. Sien uit om julle weer te sien. Blessings!

Jireh Self-Catering Unit
Barend N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend N

Puik diens.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Skoon en goed geleë.

Charles F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles F

'n Gerieflike en goed toegeruste eenheid.

Ons is deur Piet verwelkom en hy het ons gou tuis laat voel. Die eenheid is netjies en baie gerieflik en beslis geskik vir meer as net 'n oornagplek.

Nicola V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Private luxury at a normal budget.

This unit is private, clean, secure and has a class of luxury all of its own. The owners are friendly, but not obtrusive. The bathroom is beautifully clean and the towels are perfect. The bedrooms and beds are clean and a step above the normal.

Jireh Self-Catering Unit se terugvoer

Thank you so much, Nicola. It was an absolute pleasure to have you here. You were super guests. Please visit me again. Blessing.

Jireh Self-Catering Unit
Johan G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Rustig en netjies.

Kwaliteit en eienaar baie gasvry.

Jireh Self-Catering Unit se terugvoer

Baie dankie, Johan, dit was lekker om julle hier te hê.

Jireh Self-Catering Unit
Monique V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Heerlike, skoon en netjies eenheid. Sal defnitief weer hier tuis gaan.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

Michael W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W

Rustig en gemaklik.

Niemand pla jou elke 5 minute nie.

Jireh Self-Catering Unit se terugvoer

Baie dankie Michael. Dit was lekker om jou hier te kon akkommodeer. Jy is welkom om weer te kom. Groete. Jireh

Jireh Self-Catering Unit
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Van Wyk-straat 2, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd654c5542d553fa52b46718ee84ad513954a46b611044f4410d2c49ba4a354360901af97803b4e86d5941fe37b2dec2efff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 33 5 1 5 2 Johan van Wyk Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.098446873513 26.164402798777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang