Jireh Self-Catering Unit
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Franco V - Sep 2024
Algehele gradering
Clean, spacious accommodation.
Riaan S - Mei 2024
Algehele gradering
N fantastiese plek wat sentraal geleë is naby aan alles.
Lynette L P - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap. Rustig.
Chantal S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal verseker aanbeveel!
Carin S - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim eenheid.
Isabella G - Mrt 2023
Algehele gradering
Net oornag op pad terug na Pretoria.
Henri D - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker.
Josef D - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Riaan S - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid in 'n rustige area.
Ina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het goed oorgebly en geslaap.
Connie C - Jun 2023
Algehele gradering
Ek het die dokter kom besoek en het beland by Jireh.
Jireh Self-Catering Unit se terugvoer
Goeiedag Conie.
Jammer om te hoor dat jy jou verblyf nie goed ervaar het nie.
Die 2 plaat stoof is net bo die Mikrogolf in die kas.
Ek het die TV getoets net voordat julle ingeboek het en het gewerk. Vra maar volgende keer en ek kom help dadelik.
Ek het aan jou verduidelik dat Wifi beskikbaar is. (1 Gig/d)
Groete,
Charlotte M - Des 2022
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel in die Afrikaanse omgewing met heerlike fasiliteit, lekker geslaap sonder enige vrese.
Kobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Melanie E - Sep 2022
Algehele gradering
Piet was vreeslik gasvry en baie vriendelik - was 'n baie lekker kuier.
Ansie V - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome.
Ronél L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike gasheer, privaat, veilig, fantastiese bed!
Dirk V - Mei 2022
Algehele gradering
Presies wat van 'n gastehuis verwag word.
Stan P - Jun 2022
Algehele gradering
Good value for money. Situated in a very quiet area.
Thabiso M - Feb 2022
Algehele gradering
It was pleasant.
Bronwen H - Nov 2021
Algehele gradering
Beautifully set-out unit, comfortable beds, kind and hospitable hosts, peaceful area.
Lisa V - Okt 2021
Algehele gradering
Viendelike diens, skoon en netjies, waarde vir geld!
Magriet K - Aug 2021
Algehele gradering
Het lekker gekuier!
Annetjie C - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, eenheid was silwerskoon en baie netjies.
Dirk F - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste fasiliteite.
Stanley P - Jun 2021
Algehele gradering
The owner was very helpful and accommodating.
Michelle H - Mei 2021
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Riaan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike eenheid en aangename bestuur.
Elbé J - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Jireh Self-Catering Unit se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Elbè. Sien uit om julle weer te sien. Blessings!
Barend N - Des 2020
Algehele gradering
Puik diens.
Charles F - Sep 2020
Algehele gradering
'n Gerieflike en goed toegeruste eenheid.
Nicola V - Aug 2020
Algehele gradering
Private luxury at a normal budget.
Jireh Self-Catering Unit se terugvoer
Thank you so much, Nicola. It was an absolute pleasure to have you here. You were super guests. Please visit me again. Blessing.
Johan G - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Jireh Self-Catering Unit se terugvoer
Baie dankie, Johan, dit was lekker om julle hier te hê.
Monique V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike, skoon en netjies eenheid. Sal defnitief weer hier tuis gaan.
Michael W - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Jireh Self-Catering Unit se terugvoer
Baie dankie Michael. Dit was lekker om jou hier te kon akkommodeer. Jy is welkom om weer te kom. Groete. Jireh
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johan Van Wyk-straat 2, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang