Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jireh Self-Catering Unit

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

N fantastiese plek wat sentraal geleë is naby aan alles. Dit was my derde keer wat ek daar gebly het en die diens en standaard van die plek bly fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette L P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker geslaap. Rustig. Gerieflik en goed toegerus. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal verseker aanbeveel! Netjies, skoon, vriendelik, goeie ligging - alles en nog meer wat ons benodig het teen 'n baie billike tarief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Skoon, netjies en ruim eenheid. Skoon, netjies en ruim eenheid. Perfek vir 'n nag se verblyf. Piet was baie vriendelik en het verseker gemaak alles verloop mooi, van aankoms tot uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Net oornag op pad terug na Pretoria. Ruim blyplek - baie netjies en skoon en het als wat nodig is vir 1 nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lekker. Jireh Gastehuis is rusrig, mooi, netjies, veilig en in 'n goeie buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Skoon en netjies. Vriendelike verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Pragtige eenheid in 'n rustige area. Sal beslis weer daar oorbly, is sentraal geleë en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Ons het goed oorgebly en geslaap. Die eenheid was netjies en skoon. Wat wel bietjie gepla het, is die verskeie kennisgewings in die eenheid, dit het 'n mens nogal ongemaklik laat voel. 'n Klein tafeltjie en twee stoele op die stoep-gedeelte sou nogal lekker wees sodat gaste buite kan sit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Connie C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jun 2023

Ek het die dokter kom besoek en het beland by Jireh. Geen stoof, afdak en TV werk nie. Wifi is bogus.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Piet
Jireh Self-Catering Unit
Goeiedag Conie. Jammer om te hoor dat jy jou verblyf nie goed ervaar het nie. Die 2 plaat stoof is net bo die Mikrogolf in die kas. Ek het die TV getoets net voordat julle ingeboek het en het gewerk. Vra maar volgende keer en ek kom help dadelik. Ek het aan jou verduidelik dat Wifi beskikbaar is. (1 Gig/d) Groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Van Wyk-straat 2, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd654c5542d553fa52b46718ee84ad513954a46b611044f4410d2c49ba4a354360901af97803b4e86d5941fe37b2dec2efff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 33 5 1 5 2 Johan van Wyk Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.098446873513 26.164402798777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang