Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jireh Self-Catering Unit

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Van Wyk-straat 2, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Jireh Self-Catering Unit is in Langenhovenpark, 'n rustige woonbuurt in Bloemfontein, met maklike toegang tot skole soos Grey Kollege en Saint Andrews, die Vrystaat Toyota Rugby Stadion, die universiteit, Mediclinic Hospitaal en vanaf die N1 of N8. Dit is die ideale opsie as jy net wil oornag of langer wil bly vir sport, besigheid of om ons Kunstefeeste by te woon. Dit is ook 'n maklik roete vanaf die Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Jireh bied gaste vriendelike gasvryheid. Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n leefarea met 'n kombuis, 'n badkamer en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

'n Verskeidenheid restaurante en winkelsentrums is binne 5 minute se ry van die eenheid af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Riaan S
Saam met vriende
5.0
N fantastiese plek wat sentraal geleë is naby aan alles. Dit was my derde keer wat ek daar gebly het en die diens en standaard van die plek bly fantas...
Sien meer
Mei 2024
Lynette L P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Rustig. Gerieflik en goed toegerus. Veilig.
Apr 2024
Chantal S
Gesin met tieners
5.0
Sal verseker aanbeveel! Netjies, skoon, vriendelik, goeie ligging - alles en nog meer wat ons benodig het teen 'n baie billike tarief.
Mrt 2024
Carin S
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en ruim eenheid. Skoon, netjies en ruim eenheid. Perfek vir 'n nag se verblyf. Piet was baie vriendelik en het verseker gemaak alles ve...
Sien meer
Feb 2024
Isabella G
Gesin met tieners
5.0
Net oornag op pad terug na Pretoria. Ruim blyplek - baie netjies en skoon en het als wat nodig is vir 1 nag.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Johan Van Wyk-straat 2, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Jireh Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Van Wyk-straat 2, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd654c5542d553fa52b46718ee84ad513954a46b611044f4410d2c49ba4a354360901af97803b4e86d5941fe37b2dec2efff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 33 5 1 5 2 Johan van Wyk Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.098446873513 26.164402798777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang