Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&M Elegant Escape

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jean V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

100% gelukkig met my verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ek het daarvan gehou dat daar melk en water in die yskas was. As ek iets kleins kan aanbeveel, sou dit nice gewees het as daar 'n bietjie ys of 'n ysbakkie in die vrieskas was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie vir jou terugvoer, Jean. Ek is bly jy het lekker gebly by J & M Elegant Escape. Ons waardeer graag jou terugvoer en sal verseker aanpassings maak. Maak gerus weer van ons diens gebruik. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanvoëlrylaan 12, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55e0769ff3b31bea8ecbc1350fc1dfa13ea828e777029f4a3d6e28c402f152fca15a29b66f5b75cd1bebefce89bccfc4dd29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 12 Kraanvoël Drive Rooihuiskraal 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.895552983805 28.15148223006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang