Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&M Elegant Escape

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir J&M Elegant Escape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jean V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

100% gelukkig met my verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Ek het daarvan gehou dat daar melk en water in die yskas was. As ek iets kleins kan aanbeveel, sou dit nice gewees het as daar 'n bietjie ys of 'n ysbakkie in die vrieskas was.

J&M Elegant Escape se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Jean. Ek is bly jy het lekker gebly by J & M Elegant Escape. Ons waardeer graag jou terugvoer en sal verseker aanpassings maak. Maak gerus weer van ons diens gebruik. Groete

J&M Elegant Escape
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanvoëlrylaan 12, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55e0769ff3b31bea8ecbc1350fc1dfa13ea828e777029f4a3d6e28c402f152fca15a29b66f5b75cd1bebefce89bccfc4dd29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 12 Kraanvoël Drive Rooihuiskraal 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.895552983805 28.15148223006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang