Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joan Selfsorg Eenheid

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anna-marie I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vreedsaam, ontspanne en gerieflike rusplek in 'n rustige omgewing. Joan is ongelooflik gasvry en haar plek is baie goed toegerus. Ons sal Joan Selfsorg Eenheid aanbeveel vir almal wat 'n lekker ontspanne vakansie wil geniet. Die WiFi het by tye 'n bietjie gehak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie goeie ervaring. Baie lekker. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Dankie vir jou mooi resensie.

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Jy's tuis, op jou gemak. Veilig en goed toegeruste woonstel. Eienares vriendelik. Verblyf altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great place to stay. Was our second time staying here and it was as good as the first. Very neat and tidy place. The pool is definitely amazing if you come in the summer. The family is very accommodating. Will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Altyd welkom, Liam.

Anrihet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Baie oulik plek, en netjies. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freek D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Baie lekker, veilige, netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely clean spot with well thought out details. What a lovely spot. I loved all the well thought out touches and detail! This place was immaculately clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ja, baie lekker. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, waarde vir geld, netjies. 'n Pragtige plek. Die gasheer het aan alles gedink wat 'n mens sou nodig hê. Baie dankie, ons kom beslis weer volgende jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese, skoon en ruim verblyf. Vriendelike ontvangs. Stil en rustige woonbuurt. Netjiese, skoon en ruim verblyf. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heriot-rylaan 43, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd75d70bef8991b1dd798f97bd715ce0b415acca0dd9beb26ceccfe5941b72c74c41846b3054b05ebe7d57a4cd3b97fc2de2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 43 Heriot Drive Denverpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.955635703061 22.489158040378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang