Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joan Selfsorg Eenheid

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Samantha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, luilekker en veilig. Baie rustige wegbreek. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
So bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien Joan

Jennifer B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Neat and quiet. The accommodation was very neat and clean. Everything one needs for your stay. Lovely garden. Safe undercover parking on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Hope to see you again.

James F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Amazing! Great stay - very friendly hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Hope to see you again.

Lindie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties, gemaklik en ontspannend. Ons het baie lekker gebly! Die plek is pragtig en skoon. Al die geriewe wat ons nodig gehad het, was daar en die swembad was lekker groot. Joan het ons ook baie welkom laat voel. Ons sal definitief weer daar bly. Dit is waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulandie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sy gee om vir haar gaste. Ons het dit geniet om net te ontspan. Inderdaad perfekte plek vir ontspan. Die rustigheid in die buurt. Sal definitief weer bespreek as ek in George is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Dankie, hoop om julle weer te sien.

Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie mooi. Skoon en netjies. Ruim. Baie lekker gebly. Mooi, rustige omgewing en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Hoop om julle weer te sien.

Kay-lee P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was fantasties. Sal Joan selfsorg eenheid vir almal aanbeveel. Dit was beslis die moeite werd om by Joan selfsorg te oornag en die vriendelikheid en gasvryheid was uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Lekker om vriendelike gaste te huisves. Hoor om julle weer te sien. Joan

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Hoop om julle weer te sien. Joan

Suzie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hoogs aan te beveel. Goeie waarde vir geld. Joan het ons baie vriendelik ontvang. Die blyplek is soos 'n klein woonstel, baie netjies met alles wat jy nodig het en veilige parkeerplek. Die plek lyk selfs beter as op die foto's. Dit is baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Dankie, Suzie, hoop om julle weer te sien Joan

Ryan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, clean and welcoming. The stay was extremely comfortable. Joan made us feel welcome and provided us with everything we could need. The place was very clean and well looked after. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Hope to see you again. Joan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heriot-rylaan 43, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd75d70bef8991b1dd798f97bd715ce0b415acca0dd9beb26ceccfe5941b72c74c41846b3054b05ebe7d57a4cd3b97fc2de2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 43 Heriot Drive Denverpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.955635703061 22.489158040378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang