Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joan Selfsorg Eenheid

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hoogs aan te beveel. Goeie waarde vir geld. Joan het ons baie vriendelik ontvang. Die blyplek is soos 'n klein woonstel, baie netjies met alles wat jy nodig het en veilige parkeerplek. Die plek lyk selfs beter as op die foto's. Dit is baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Dankie, Suzie, hoop om julle weer te sien Joan

Ryan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, clean and welcoming. The stay was extremely comfortable. Joan made us feel welcome and provided us with everything we could need. The place was very clean and well looked after. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Hope to see you again. Joan

Nelmarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. Was die moeite werd, rustige plek met jasmyn blomme wat jou heerlik laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Dankie, Nelmarie. Hoop om julle weer te sien. Joan

Anna-marie I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vreedsaam, ontspanne en gerieflike rusplek in 'n rustige omgewing. Joan is ongelooflik gasvry en haar plek is baie goed toegerus. Ons sal Joan Selfsorg Eenheid aanbeveel vir almal wat 'n lekker ontspanne vakansie wil geniet. Die WiFi het by tye 'n bietjie gehak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Hoop om julle weer te sien.

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie goeie ervaring. Baie lekker. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Dankie vir jou mooi resensie.

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Jy's tuis, op jou gemak. Veilig en goed toegeruste woonstel. Eienares vriendelik. Verblyf altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great place to stay. Was our second time staying here and it was as good as the first. Very neat and tidy place. The pool is definitely amazing if you come in the summer. The family is very accommodating. Will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan Selfsorg Eenheid
Altyd welkom, Liam.

Anrihet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Baie oulik plek, en netjies. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freek D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Baie lekker, veilige, netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely clean spot with well thought out details. What a lovely spot. I loved all the well thought out touches and detail! This place was immaculately clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heriot-rylaan 43, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd75d70bef8991b1dd798f97bd715ce0b415acca0dd9beb26ceccfe5941b72c74c41846b3054b05ebe7d57a4cd3b97fc2de2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 43 Heriot Drive Denverpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.955635703061 22.489158040378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang